6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Piekniek plekke Kruger 2026 Wessel Strydom -8 minutes ago
Piekniek plek Kruger 2026 Geert -45 minutes ago
Wessel.. Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -57 minutes ago
Wildtuin restaurante Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Geert se braaivleise.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago

Youtube - Jors Malan

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

Ek sien nou hierdie van Jors Malan in Klein Pella.

Brits

Wessel Strydom

Mon, 21/11/2022 - 05:58

Môre Willem

Ek is doodeerlik, ek kyk baie selde na;

Jors se videos

You tube karavane.

Net so kyk ek nooit na;

  1]You tube Dust bugs Travel 

   2] Stay with Stacy

    nie.

 

Brackenfell

HennieBo

Mon, 21/11/2022 - 06:27

Willem, ek kyk ook nie eintlik na enige videos nie. Ek is maar die meeste aangeteken via my werk laptop en ons word nie toegelaat om enige youtube videos te kyk. Ek teken egter nooit aan op enige forums via my foon en bitter selfe op my privaat PC. FB kyk ek wel op my foon en privaat PC.

Centurion

Voortrekker

Mon, 21/11/2022 - 06:32

Ek kyk so nou en dan wanneer ek die tyd het.     Dit is goed dat jy dit hier plaas Willem.    'n Mens onthou altyd  iets en om weer te weet waar om dit te kry vir toekoms is lekker.

Kleinmond

Chris Boucher

Mon, 21/11/2022 - 06:49

Ek het op 'n stadium "Stay with Stacy" se videos gekyk (en dit nogals geniet). Maar ek het bietjie keelvol geraak vir haar wyse van aanbieding - altyd op dieselfde manier.

Ek kyk nou geen meer You Tube videos op die forum nie.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 21/11/2022 - 07:45

Dankie julle.

Ek vind sy plasing interesant as dit reën tyd is want hy gebruik baie info van damme se in en uit loop kapasiteit en hoe hy voorsorg tref.

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 21/11/2022 - 12:41

By Jors op die plaas is die rivier al amper 6m hoër as die normale revier se water vlak.  Dis moer baie water wat daar afkom en dit gaan nog styg. 🤔 Wonder waar gaan dit eindig ? 🤷‍♂️

video
Brits

Wessel Strydom

Tue, 22/11/2022 - 19:26

oor daai brug ry nie. Hoe weet mens of die brug en onderstruktuur nog heel is???

Is dit 'n laagwaterbrug of 'n hoë brug op die hoofpad?

Het julle daai persoon gesien wat op die opdrifsels loop!!!!

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 13/12/2022 - 08:50

Ek weet julle volg dit nie meer nie maar Jors het so bietjie gaan grou om te vertel van die laaste 85 jaar se vloei van die water.

Wel ek het dit interesant gevind om na sy navorsing te kyk en beter sin maak.

Kyk gerus.

video
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 21/12/2022 - 13:40

Vir julle ouens wat die voertuig en bos wa's het en hou van dit, kyk na Jors se plekke.

video
Brits

Wessel Strydom

Wed, 21/12/2022 - 19:25

...daar wil staan nie. Dit is nou eintlik vir ou Shaun en sy toegeruste Ranger. 

Ek wonder hoe lyk die paaie tot daar. 

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus