Goeiemôre. Soos belowe is hier 'n paar fototjies van die stad met Alcatraz en Golden Gate selfies .
Dit is nou 21:15 en ek moet bietjie slaap om die jet lag af te skud.
![]()







Dankie vir die fotos, Anton
Nou weet ek ook hoe lyk die plek.
Loop daar ook Mahindras ?
Chris ek het my hare al…
Chris ek het my hare al einde 2021 afgeskeer ![]()
@ Len. Ek sien net Dodge, Tesla en Ford ![]()
Hier is 'n video wat ek…
Hier is 'n video wat ek vanoggend gemaak het van my vroeg oggend stappie.
Vandag moet ek Napa Valley toe...
Laat slapers
As ek die video so kyk is SF se inwoners nie lief vir vroeg opstaan nie. Die strate is verlate!
Geniet jou toer Anton.
Lekker ervaring
Ek sal so n trip geniet, lyk na lekker ervaring. Geniet dit Anton!
Die plek lyk baie skoon…
Die plek lyk baie skoon. Geniet dit Anton.
Anton, gaan neem ñ selfie…
Anton, gaan neem ñ selfie langs die trok, ek sal graag wil sien of die bak hoër as jou kop is.![]()
En hier dog ek die F150 is…
En hier dog ek die F150 (dink egter daai foto is 'n F250?) is al vir jare der jare die topverkoper in Yankee land
Geen Mahindra nie? Ek hoop jy het darem 'n trippie met daai kabeltrems af na Fisherman's Wharf gevat Anton? Laas wat ek in daai omgewing was kon mens met 'n ferrie boot na Alcatraz vaar en dan 'n toer deur die tronk neem...hulle wys mens tot Al Capone se sel asook die selle van daai drie gevangenes wat ontsnap het in die 60's (maar niemand weet of hulle toe die land kon haal nie). Weet nie of mens nog daai toer kan doen nie. Daai is een van die stede waar ek graag sou wou woon....miskien in my volgende lewe! Geniet dit!
Grootwind my tydjie in San…
Grootwind my tydjie in San Francisco was maar min. Ek het 5pm by my Hotel aangekom en het weer 11am volgende oggend uitgecheck. Die Alcatraz toere gebeur wel nog.
Ek dink daardie Ford is 'n F450.
Nou staan hier net Fords. …
Nou staan hier net Fords. Al die RAM's is uit om te gaan werk...
Daai F450 6.7 powerstroke
Dit lewer maar 372 kW, maar darem 1 626 Nm
Behoort darem 'n Penta te…
Behoort darem 'n Penta te kan sleep sonder probleme.











En daai kort haartjies?
Is dit nou spesiaal vir die Yanks? Geniet dit.