Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker Umfula Goeie Hout -1 hour ago
so 'n bloedrooie. Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Sterkte Rona en Daan Lakeview Lodge and Camping Geert -2 hours ago
5.6kg Umfula Johann L -4 hours ago
Bo Umfula Johann L -4 hours ago
11 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago

San Francisco

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Goeiemôre.  Soos belowe is hier 'n paar fototjies van die stad met Alcatraz en Golden Gate selfies .

Dit is nou 21:15  en ek moet bietjie slaap om die jet lag af te skud.

smiley

s

s

s

g

g

alc

al

Worcester

Wildehont

Mon, 29/05/2023 - 08:25

As ek die video so kyk is SF se inwoners nie lief vir vroeg opstaan nie. Die strate is verlate!

Geniet jou toer Anton. 

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 29/05/2023 - 14:48

Ek het gesien in die stad ry baie mense Toyota Tacoma's.

Maar hier op die platteland sien ek hordes van hierdie RAM's wat gebruik word deur kontrakteurs wat op die plase en landerye ens werk...

ram

0
Irene

Grootwind

Mon, 29/05/2023 - 17:20

En hier dog ek die F150 (dink egter daai foto is 'n F250?) is al vir jare der jare die topverkoper in Yankee landlaugh Geen Mahindra nie? Ek hoop jy het darem 'n trippie met daai kabeltrems af na Fisherman's Wharf gevat Anton? Laas wat ek in daai omgewing was kon mens met 'n ferrie boot na Alcatraz vaar en dan 'n toer deur die tronk neem...hulle wys mens tot Al Capone se sel asook die selle van daai drie gevangenes wat ontsnap het in die 60's (maar niemand weet of hulle toe die land kon haal nie). Weet nie of mens nog daai toer kan doen nie. Daai is een van die stede waar ek graag sou wou woon....miskien in my volgende lewe! Geniet dit!

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 29/05/2023 - 17:28

Grootwind my tydjie in San Francisco was maar min.  Ek het 5pm by my Hotel aangekom en het weer 11am volgende oggend uitgecheck.  Die Alcatraz toere gebeur wel nog.

Ek dink daardie Ford is 'n F450.

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 29/05/2023 - 19:33

Neef, ek is te bang om naby te gaan want daar is waardevolle goed agter op en netnou word ek geskiet laugh      Ek kan darem so effe sien wat agter in is so die bak is nie hoër as my kop nie.    Die kant spieels is seker omtrent my kop se hoogte.

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 30/05/2023 - 19:37

Geniet Anton die Amerikaners noem hulle bakkies mos trucks hulle sin groter as ons sin

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus