Volgende dinsdag die 23 Januarie vertrek ek uit petrol dorp so 03H00 noem dit maar n slow go niks jaag toer en tot so 20 km voor die JG Strydom tonnel aan jou linker kant waar ek vir twee dae by Oppie plaas innie bos gaan kamp alleen met my Howling moon dome tent kamp Berdien werk ongelukkig kon nie afkry nie na hulle personnel verminder is innie planning kantoor van haar. Sien uit na die skoon lug die stap innie bos die bokke wat kom suip by water en daai silver jakkels wat skree en roep innie nag sien baie uit daarna dan gaan ek die 25 Januarie vir my ma in Phalaborwa kuier en sien hoe dit gaan na haar dubbel mistektomie hoop woord is reg gespel. mooi loop
Aangesien....
...niks jou jaag nie, "slow go", moet jy dalk eerder so bietjie later vertrek. Half vyf klink beter, want dan kan jy sien wat in pad gegooi is, of nie.
Wat wil jy sukkel met dome tent, jy het mos 'n goed toegeruste trokkie, met daktent en alles wat 'n rowwe ou se hart begeer.
Ek hoop dat dit alles wel is met jou ma, en dat sy volkome sal herstel.
Shaun... ek is regtig…
Shaun... ek is regtig jaloers. Jy moet dit geniet.
Dankie julle
Wessel, Berdien ry met die Ranger werk toe en terug ons gaan binnekort die bakkie gebruik vir n 5 dae toer sal dan video clip en fotos neem en deel so ek slaan die dome tent op hy is gelukkig vinnig om op te slaan , Hennie en oom neef Herman ek gaan dit geniet
Shaun, jy moet die "stadig…
Shaun, jy moet die "stadig gaan" geniet, mens moet soms so stadig die lewe vat en besin, nadenk en sommer kop skoon maak.👍
Glo en vertrou dat jou ma, 'n yster van 'n vrou, wel is.🙏
Sal paar fotos
Sal paar fotos opsit inkort was regtig lekke maar sjoe tyd vlieg verby soos nog nooit





Geniet dit Shaun.
Geniet dit Shaun.