Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -8 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -8 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -12 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -16 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -17 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -17 hours ago

Karoo Nasionale park

Brits
Submitted by wessels on
Forums

Middag vriende

KNP se roetes is nou mooi stofgetrap/bespreek op die tersaaklike gesprekslyn. Nou moet julle wat al daar was ook hierdie ene begin bespreek, sommer met fotos.

Brackenfell

HennieBo

Mon, 05/08/2024 - 16:47

Ek kry dit nog nie reg (en probeer ook nie baie hard nie) om by hierdie juweel verby te ry nie.

Sê eerder, jou Pathie se stuurwiel draai outomaties daar in.  

0
Durbanville

Jeanne Jones

Sun, 18/08/2024 - 16:34

Ja dis my groot word dorp. Kamp gereeld by Karoo Nas. Park. As jy kamp plek inry, 1ste staanplek links. Lekker beskut met bome omring en kort paadjie na ablusie. Iemand het genoem van Mountain View bo op Nuveld berge. Dit was in my dae n familie plaas en ook plek waar mense kon kamp. Eienaars was engels en van was Rose.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus