Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Smokey Joe Braai met 'n Weber Geert -5 hours ago
Tyd tot Junie'27..... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -15 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -16 hours ago
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -20 hours ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 day ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 day ago

Vadersdag geskenk???

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Sit sommer en wonder of julle ook gelukkig is om 'n geskenk vir jouself te mag koop.

Ek kon 'n wenslysie optrek, nuwe Hilux, Triton of Tasman. Wragtig almal afgekeur, bloot omdat ek mos reeds movers aan Kavango laat sit.crying  

Dullstroom

Rona du Plessis

Thu, 18/06/2026 - 19:04

Toestemming, alles, om 'n nuwe Hilux te koop, maar nee....nie nou 'n nuwe nie. Geen rede nie. Nou sit ek met 'n dilemma.

0
Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Sun, 21/06/2026 - 13:22

Ook nie n nuwe Hilux gekry nie, maar vadersdag het reeds gister begin toe my seun my trakteer het op n knipmes braai. Skape was heerlik gewees en atmosfeer heerlik

0
Brits

Wessel Strydom

Sun, 21/06/2026 - 14:52

....gewees met keuse.!!! Daar was nie 'n witte op die vloer nie. Boonop is die 2.4 outomaties in Raider formaat nie meer beskikbaar nie.

Volgende goedkoopste is die 2.8 outomaties, maar in slegs in SRX gewaad. 

Miskien moet ek ook soos Chris B 'n bestelling insit vir  die 2.4 in 4x4 [auto] Raider gewaad. Ek is mos gewoond om 11 maande vir 'n trokkie te wag.wink  

0
Kaap

Goeie Hout

Mon, 22/06/2026 - 15:09

Myne was n COBB.  Aan Pa van Pa.

Hy bly nog weg gesteek.

Sal later met hom begin speel.

Ons het weer hoender geet.

Groete

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus