Forums
Goeiedag Almal.
Laat weet asseblief op hierdie draad indien julle enige probleme ervaar of dinge raasksien wat verander het of funksies wat nie meer toegangbaar is nie.
Dankie!
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Koningskop | Oktober 2026 saam gesels | Goeie Hout -14 minutes ago |
| Len... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -9 hours ago |
| Buitelandse besoekers | Oktober 2026 saam gesels | Len Loader -9 hours ago |
| Skrif | Forum Herstel en terugvoering | Rona du Plessis -10 hours ago |
| Dinokeng fooie | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -13 hours ago |
| Wessel | Oktober 2026 saam gesels | Geert -14 hours ago |
Goeiedag Almal.
Laat weet asseblief op hierdie draad indien julle enige probleme ervaar of dinge raasksien wat verander het of funksies wat nie meer toegangbaar is nie.
Dankie!
Skrif
Ek het anders gedink oor die nuwe skrif (font). Wat ons nou het - waarskynlik iets soos Helvetica Extra Light - lees vir my moeilik vergeleke met die skrif wat nog vir tik-formaat gebruik word. Miskien is ek maar die enigste wat hou van meer krulletjies en draaitjies. ??
Steeds die nuwe formaat Helvetica (of enige 'plain' skrif) dalk net Medium i.p.v. Light?