It is with great sadness to say My neighbour "Oom Hannes" has passed on Friday / Saturday morning at about 03: 00
For those that don't know, is wife of some 50 years "Tannie Lorain" passed over a short while ago leaving Hannes devistated and very poorly.
They where both exceptionally kind to me, over the 6 odd years I have been living there, and Lorraine made a regte-egte-boere Sondag smiddag ete, and alway's made shure I came over for lunch....
They had lived in their house for over 35 years, and watched the children of the time grow up and take over their parents houses in our short street, and where well loved by everyone.....
A finer, salt-of-the-earth, down to earth, open-haarte, regte Africkaanse paar het ek min teegekom geduurende my 60 yaar.....
Go thee well Hannes & Lorain....
Jammer om te hoor Warren…
Jammer om te hoor Warren.
Ek dink ons almal weet dit is waar hy wou wees.
Sterkte maat.
Jammer om dit te hoor Warren…
Jammer om dit te hoor Warren, maar, ek dink die omie het op gegee. Sterkte aan hul geliefdes.
Hy was nie meer lus om hier…
Hy was nie meer lus om hier op aarde te wees nie, Warren. Hy het sy vrou te veel gemis. Hopelik is hulle nou weer bymekaar. Rest in peace, oom Hannes.
Warren, ons bede gaan uit…
Warren, ons bede gaan uit vir die familie/vriende wat agter bly. glo hy en sy vrou is nou weer bymekaar by die regte huis
Warren jip
Sterkte daar en ja die vriend van jou is in n beter plek nou





So sorry to hear…
So sorry to hear.
Warren sonder om lelik te wees het ek verwag dat hy gou na die tannie so gaan.
Sterkte daar