Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 minutes ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -28 minutes ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -1 hour ago
By voorbaat, Veels Geluk aan Geert! Ek gaan verloor!!! Rona du Plessis -5 hours ago
Toe word ons dors Kruger 2026 Rona du Plessis -5 hours ago

April 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Koffie is weer lekker vanoggend.

Lekker ligte bui reen verlede nag gehad

Geniet die Sondag.

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 13/04/2018 - 06:31

More almal.

My skapie het deur die nag gevrek.

Ek was weer 2 uur vanoggend wakker en toe staar ek. Moet erken twee van "beams" om my huis, het af gegaan wat my wakker gemaak het. Het darem die persoon gevang. Gelukkig nie geskiet nie. Dit was  n baie groot "target" gewees.

Sal maar vir my n jong skapie aanskaf vir die week wat voor lê.

Julle moet die vrydag die 13 geniet en ook die res van die naweek. Wees veilig.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 13/04/2018 - 06:37

Julle praat so van staar siekte. Ek het  vanoggend so 1am ook wakker geword en het gesukkel om weer te slaap.  Dog toe is dit die staarsiekte wat my ook nou aangesteek het. Maar dit was net 'n wind gewees.

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Fri, 13/04/2018 - 07:07

2 weeks ago I injured my muscle in my groin (lekker hoog, inni mik) when I had a coughing spell when lying in bed..............Noooooit geweet my beene kan so wa-wyd uitmekaar strek.....

Been to my doctor, who is a one-hundred and plenty year old Jewish fella, sarcastic / crusty and full of it... but knows exactly....

My butt now looks like n ouma se stok ou sponse kop-speld kussinkie from Voltarin & quartezone inspuitings, en ek's al moeg vir naaldjies....

Everything's comming along fine, Voltarin & pills are finished... Then night before last I get a cramp, pulls the muscle and it's like go to jail, do not pass go.... Only now my pillitjies and whatnot is finished...

sukkel ek gister by die werk.... had my geriatric kit... kruk en pain pille.....

last night, in sheer frustration, hou ek "alles moooooi uit die pat uit", smeer lekker moerse drukkie Deepheat en maak toe met n helse lank bree crepe verband.....

Alles nog mooooi uit die pad uit......

Dit het nie gewerk nie......

Die brand het........surprisecryingcrying

Nie lekker geslaap.......

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 13/04/2018 - 07:16

Harry, bly julle is ongedeerd en het die blikskottel gevang sonder probleme?

Het darem die persoon gevang. Gelukkig nie geskiet nie. Dit was  n baie groot "target" gewees

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Fri, 13/04/2018 - 07:44

Jaaa-nee, Wys jou maaaar net wat "desperation" doen......

harry there is a story there.... Wan't it in detail..... blow by blow.... Saaambleif

 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Fri, 13/04/2018 - 12:06

haar voor my dubbel motorhuis te laat staan.

 Gerhard, los dan een van jou voertuie buite en vat die wa binne. Indien die wa te hoog is haal die wiele af en vat dit op "trolley jacks" na binne. Maak 'n plan. Daar is ook 'n lang naweek einde van die maand

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 13/04/2018 - 12:36

Ek het vanoggend die voorreg gehad om vir Willem en Surrette uit die bed te jaag vir 'n beker koffie.   Dankie Willem, ons het darem vanoggend lekker geskinder. yes

0
Elarduspark
Profile picture for user GerhardM

GerhardM

Fri, 13/04/2018 - 12:42

Oom Stoffel, gaan oom kom help skuif daai naweek? laugh 

Ongelukkig is daai deure ook so laag die ou lady se dak gaan haak.sad

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 13/04/2018 - 13:22

Ek het vanoggend die voorreg gehad om vir Willem en Surrette uit die bed te jaag vir 'n beker koffie.   Dankie Willem, ons het darem vanoggend lekker geskinder. yes

Dankie, ja dit was 'n verrassing gewees, hoop dit het goed gegaan by Coke.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus