Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
9 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -38 seconds ago
GOOGLE Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -1 hour ago
GOOGLE aanteken Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Hennie... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel, ek kan nie "thumbs… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -4 hours ago
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -14 hours ago

Kokoriba Kampforum Saamtrek en Sterre kyk

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

kampforum saamtrek

Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.

  1. Kokoriba  -  R400 per naweek vir staanplek vir 6.
    Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister.
  2. Bosfontein  -  R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
    Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
    Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…

 

Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.

google kaart
Centurion

Voortrekker

Mon, 16/04/2018 - 15:00

Kokoriba saamtrek or day at the old age home

Warren is mos nou 60, so sy priotiteite het verander cool 

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 16/04/2018 - 19:44

Bespreking en betaling is gedoen, nou moet julle ander nie aan die slaap gevang word nie.

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 17/04/2018 - 07:41

Gelukig is ek nog nie naastenby so oud soos Warren nie!!

Seker so 20 jaar agter hom, maar ek moet erken hy dra sy jare goed, hy lyk nie 'n dag ouer as 85 nie?devil

0
Centurion

Dusty

Thu, 19/04/2018 - 12:00

Deon, ek het vir hulle gevra of daar staanplekke toe gestaan word of hoe dit werk. Hulle antwoord was dat jy jou plek kies sodra jy daar kom. Kon ook nie 'n kaart kry nie. Het dit ook gevra.

0
Vaalpark

Johann L

Thu, 19/04/2018 - 14:32

Stoffel, jy praat waar, 'n slegte dag in 'n kamp, is beter as 'n goeie dag op kantoor. (Of in my geval, en so paar ander, is dit "by die huis") 

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus