
Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.
- Kokoriba - R400 per naweek vir staanplek vir 6.
Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister. - Bosfontein - R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…
Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.
Warren is mos nou 60, so sy…
Warren is mos nou 60, so sy priotiteite het verander
Nou wonder ek wat moet die ander sê ?
Kokoriba Saamtrek
Bespreking en betaling is gedoen, nou moet julle ander nie aan die slaap gevang word nie.
Gelukig is ek nog nie…
Gelukig is ek nog nie naastenby so oud soos Warren nie!!
Seker so 20 jaar agter hom, maar ek moet erken hy dra sy jare goed, hy lyk nie 'n dag ouer as 85 nie?![]()
Vanoggend n e pos ontvang. …
Vanoggend n e pos ontvang. Bespreking is bevestig.
Bespreking is bevestig. …
Bespreking is bevestig.
Net die naweek of 'n midweek ook?
Net die naweek of 'n midweek…
Net die naweek of 'n midweek ook?
Net vir die naweek.... Sal dalk later kyk na n midweek.. Werk meng in met my verlof.
My bespreking is ook gedoen,…
My bespreking is ook gedoen, klaar betaal en bespreking is ook bevestig en betaling ook bevestig.
Ek sal terug kom
Ek sal terug kom Willem wil ook probeer daar wees
Soos Willem sê
wil ook probeer daar wees
soos Willem sê, dit sal nice wees
Wie kan vir my sê of daar…
Wie kan vir my sê of daar staanplek nr. is en het iemand dalk n kaart van die kamp uitleg.
Deon, ek het vir hulle gevra…
Deon, ek het vir hulle gevra of daar staanplekke toe gestaan word of hoe dit werk. Hulle antwoord was dat jy jou plek kies sodra jy daar kom. Kon ook nie 'n kaart kry nie. Het dit ook gevra.
Onthou net die lekker…
Onthou net die lekker staanplek is klaar gevat - dis myne ![]()
Dan moet jy sorg dat jy voor…
Dan moet jy sorg dat jy voor my daar is...
Anton, almal is lekker…
Anton, almal is lekker. Beter as enige dag in die kantoor
Stoffel, jy praat waar, 'n…
Stoffel, jy praat waar, 'n slegte dag in 'n kamp, is beter as 'n goeie dag op kantoor. (Of in my geval, en so paar ander, is dit "by die huis")





Saamtrek kanselasie
Warren is mos nou 60, so sy priotiteite het verander