Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
Nee wat, Petra is OK net…
Nee wat, Petra is OK net seer en styf en loop baie swaar, dankie vir die belanfstelling.
Ja die oppak sal maar moeilik wees, ons het elkeen ons spesifieke takies gehad en nou sal ek maar alleen moet opsnork!
Nog te vroeg in die oggend om te begin, as ek daai mooi vroutjie van my wil moeilik maak, dan moet ek vroeg al begin skarrel, sy word eers wakker teen nege uur se kant na t5 koppies koffie.
Weet jy, ek wip sommer my…
Weet jy, ek wip sommer my gat en gaan gee hom aan by die skool prinsipaal, Mr Broomhead. Dan sal hy gonnie wees hier op die forum!
Petra
Ai tog, Arie, ek is so jammer om dit te lees. Ek kan my voorstel jy moes baie groot geskrik het. Wat nou? So iets kan seker nie vir geen rede gebeur nie. Gaan julle by die dokter hoor? Jammer ook oor die pyn in die nag, ek hoop alles gaan goed van vandag af.
Gees die tablet se screen is…
Gees die tablet se screen is te klien, my vingers is dik en my oge is nie meer wat dit was toe ek 30 was nie. Soms druk ek en niks gebeur nie en soms druk ek dan is dit verkeerd. (Ek praat van die sleutelbord op die tablet )
En verder is ek werklik lisdeksies. So vreeslik jammer vir die spel probleem..... Sal maar net stem pos hier los....?
Dis oraait oom Seg, moet net…
Dis oraait oom Seg, moet net nie dat dit weer gebeur nie want dan is daar perde!
Te oulik, kyk hoe opgepof…
Te oulik, kyk hoe opgepof sit hulle daar.
Lyk daai een budgie nie grys…
Lyk daai een budgie nie grys nie ? Ek wonder, dalk is dit Gryswater ?
Moet se, hy trek baie op…
Moet se, hy trek baie op Gryswater?
Gesie, jy moet die ou omie maar verskoon man, al skool wat ek gehad het was "Trap der Jeugd"
Dit is omtren gelykstaande aan vandag se graad RR.
Ek is dom gebore en het nie veel by geleer nie, dan is ek nog arm gebore, maar het gelukig nog omtrent alles van dit oor.
Ag wat oom Arie, het nou al…
Ag wat oom Arie, het nou al geleer om arm te wees is nie so erg, dit is net so blerrie ongerieflik soms. ?????
Kadassie sit soos 'n styf…
Kadassie sit soos 'n styf gespande snaar, die spanning maak hom stokstyf. En Kieppie se lyftaal sê duidelik: "Ek dink eers daaroor". Kyk hoe is daai koppie teruggetrek in die borsie in. Mooi Kieppie, speel bietjie "hard to get", girl!
Kieppie is die mannetjie…
Kieppie is die mannetjie Freda, die blou een.
Moenie vir my se hulle is…
Moenie vir my se hulle is skeefnie!!!???
Hoe se die wyfie altyd as…
Hoe se die wyfie altyd as die gesie haar n storie spin. Lyk ek soos Kieppie die ......, whahaha
Willem, nou waarvan praat jy…
Willem, nou waarvan praat jy, is dit 'n berg met 12 Izusu KB bakkies?
Goeie middag almal, glo…
Goeie middag almal, glo julle het die naweek geniet, ek het.
Arie, regtig jammer om van Petra se storie te verneem, sterkte daar. Stuur asb ek en Bennanta se liefde groete vir haar. Vir jou ook, ek kan my indink hoe jy moes skrik.
Harry, sterkte vir jou ook, maggies dit kon baie erger gewees het.
Willem, julle moet die kamp geniet.?






Oom Seg, as oom Len nou hier…
Oom Seg, as oom Len nou hier was, sou hy oom gewys het op daai spelfout, whahaha, goieie(oops) more.