Forums
Jaag hom hier - anything goes - (wel, almost anything)
Jy smile met 'n foto
Frans, jy jaag my meter op,. ...met daai nice foto van die see, laat my lus voel vir kamp
Meter jaag
Stap maar aan ou maat, die pad is lank en swaar..........
drank misbruik
Frans dis baie oulik veral die laaste no 4 dis so waar .Soos die manne gewoonlik se Wie ,Wat vir MY nee pappa daai ou moet nog gebore word .
Van watse meter praat julle?…
Van watse meter praat julle?
O daai meter.?








Dis reg Frans…
Dis reg Frans.
Dit is 'n span poging!
Willem JOU meter is ons almal se meter... so jaag hom