Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -3 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Kennisgewing. Forum Herstel en terugvoering Johann L -3 hours ago
Kom ek probeer weer Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Dit is die eerste keer wat… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago

Kokoriba Kampforum Saamtrek en Sterre kyk

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on

kampforum saamtrek

Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.

  1. Kokoriba  -  R400 per naweek vir staanplek vir 6.
    Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister.
  2. Bosfontein  -  R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
    Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
    Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…

 

Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.

google kaart
Centurion

Voortrekker

Tue, 29/05/2018 - 09:55

Nou wonder ek, die hoek waarteen die teleskoop wys lyk dit of ons op daardie stadium na Saturnes gekyk het deur die groot teleskoop.  Iets soos dit:

Saturn

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 29/05/2018 - 10:04

Saterdagaand later het 'n paar van ons die groot rooi kol op Jupiter gesien nadat hy bietjie gedraai het.  Wilsur het hom mooi gesien. Iets soos dit:

Jupiter

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Tue, 29/05/2018 - 15:11

Oom Voorrie, wil jou groot guns vra. Groot seblief, moet seblief nie `n foto van UrAnus hier opsit nie.

(whahaha almal ken seker die een, maar moes net)

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus