
Ok julle klomp kampers, daar is besluit om twee kamp saamtrekke te hou 25-27 Mei 2018.
- Kokoriba - R400 per naweek vir staanplek vir 6.
Hier gaan ons saam met Anton sterre kyk en Saterdag aand na Noddy se uitsending luister. - Bosfontein - R 600 per naweek vir staanplek vir 4.
Hier gaan die kampers saam met Noddy om sy uitsending sit langs die kampvuur.
Onthou hier is die skakel na die Bosfontein draad - http://www.blad.kampforu…
Ek sal die lys met name hier plaas soos julle dit vir my deur gee, hoop daar gaan meer kampers wees as op die stem draad.
Kyk daai "pose" van Anton…
Kyk daai "pose" van Anton agter daai groot lens ![]()
Mooi Voories, jy het die…
Mooi Voories, jy het die mense se aandag goed op die sterreruim gevestig. Kyk hoe opgewonde beduie almal!
Nou wonder ek, die hoek…
Nou wonder ek, die hoek waarteen die teleskoop wys lyk dit of ons op daardie stadium na Saturnes gekyk het deur die groot teleskoop. Iets soos dit:

Of, as dit vroeer die aand…
Of, as dit vroeer die aand was, Jupiter, iets soos dit:

Saterdagaand later het 'n…
Saterdagaand later het 'n paar van ons die groot rooi kol op Jupiter gesien nadat hy bietjie gedraai het. Wilsur het hom mooi gesien. Iets soos dit:

Dit was beslis 'n belewenis…
Dit was beslis 'n belewenis gewees.
Oom Voorrie, wil jou groot…
Oom Voorrie, wil jou groot guns vra. Groot seblief, moet seblief nie `n foto van UrAnus hier opsit nie.
(whahaha almal ken seker die een, maar moes net)





Ek plaas sommer hierdie…
Ek plaas sommer hierdie fotos deur Christo e Kkeintjie hier ook. Dankie!