Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -8 minutes ago
Hallo Len Verskoning Rona du Plessis -22 minutes ago
Len Verskoning Jan Meyer -30 minutes ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -32 minutes ago
kan nie wag.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -37 minutes ago
Len... Verskoning Wessel Strydom -40 minutes ago

My wa is vandag gebore

Alberton
Submitted by ski on
Forums

My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore

video
Vaalpark

Johann L

Thu, 05/07/2018 - 17:40

Leeu, seg ek mos.

maar ek dink jy moet daai sinkdak dophou. Hy is baie naby.

WOW Nico, nou begin die dinge mooi loop, dit lyk na 'n spog wa in wording. 

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 06/07/2018 - 07:41

Julle waarsku verniet, Nico ken van beplan.

Hy het obviously alles haarfyn beplan, as die wa klaar is, haal hy die stoor se dak af, huur 'n mobiele hyskraan en lig die wa oor die muur.

Terselfde tyd kan hy dan onder mooi kyk of die 'chassis" se sweis werk alles goed en deeglik gedoen is.

 

0

Nog n week verby en darem so bietjie vordering. het begin met die kante gister middag na ek terug was van kamp naweek. het bure gepla met geraas tot so half agt toe. Basiese vorm gesny nou moet ons die meranti agter shape en kante klaar maak.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus