My wa se onderstel vandag gesny op waterjet so ons kan maar se wa is gebore
Nico, ek wil nou nie hoes,…
Nico, ek wil nou nie hoes, poep of skinder nie, maar ek dink jy moet daai sinkdak dophou. Hy is baie naby.
Leeu, seg ek mos…
Leeu, seg ek mos.
maar ek dink jy moet daai sinkdak dophou. Hy is baie naby.
WOW Nico, nou begin die dinge mooi loop, dit lyk na 'n spog wa in wording.
Julle waarsku verniet, Nico…
Julle waarsku verniet, Nico ken van beplan.
Hy het obviously alles haarfyn beplan, as die wa klaar is, haal hy die stoor se dak af, huur 'n mobiele hyskraan en lig die wa oor die muur.
Terselfde tyd kan hy dan onder mooi kyk of die 'chassis" se sweis werk alles goed en deeglik gedoen is.
Nog n week verby en darem so…
Nog n week verby en darem so bietjie vordering. het begin met die kante gister middag na ek terug was van kamp naweek. het bure gepla met geraas tot so half agt toe. Basiese vorm gesny nou moet ons die meranti agter shape en kante klaar maak.
Nou net vensters se design…
Nou net vensters se design af geteken kry hulle in 10 werksdae.
Gister aand weer gewerk maar…
Gister aand weer gewerk maar kan niks sien nie
Ski, dis die probleem as jy…
Ski, dis die probleem as jy in die aand werk, as jy nie die lig aansit nie kan jy niks sien nie!??
WOW Nico, nou kom dinge mooi…
WOW Nico, nou kom dinge mooi aan. Dit lyk wragtig mooi, julle gaan in styl kamp?
Dit lyk soos 'nhuis wat…
Dit lyk soos 'nhuis wat julle daar bou. Baie netjies ![]()
Ek is jaloers!…
Ek is jaloers!
Kan jy jou iets mooiers voorstel as daai wa agter 'n Ford?





Sterkte johnb
Geniet daai wa sodra jy klaar is jy gaan n hond uit n bos kamp