Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stem heeltemal saam Wessel… November 2026 neef Herman -7 hours ago
Herman... November 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
Wessel, hierdie is n… November 2026 neef Herman -10 hours ago
Nou weet ek hoe.... November 2026 Wessel Strydom -15 hours ago
November brandstof prys November 2026 Geert -15 hours ago
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -21 hours ago

Sit ek hier op my stoep en wonner?

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Sit ek hier op my stoep met my pyp innie mond en 'n lang koue goue in my hand - dis te warm vir my gebruiklike Rum en Coke.

Nou sit ek so en bepeins die lewe, loer so nou en dan na my skoot rekenaartjie en merk dat die forum darem nou baie lede het?

Toe wonner ek nou so en vra my se selwers; "My se selwers, die anner forumpie, daai een wat mens nie die se ou naampie mag noem nie, waar die Knapie en die se Oompie Jepie prefeks is en almal gaan aangee by die skoolhoof, is die forum nie dalkies nou al groter as daai anner een nie?"

As ons so aanhou is die anner ene dalk een van died mooi dagies "Gonie with the Wind?"

Ai tog en nou moet die ou omie netnou in die hittige son gaan jukskei speel?! Vra ek jou nou? Waneer kry 'n armasalige pensioenaris nou ooit rus?

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 17/08/2018 - 07:55

As ek n judge was sou ek se na ek hier gelees het julle my in kluis praat te min op die forum en kamp verseker te min nee man haak daai wa / trailer sleep hom en gaan kamp vir n slagwink

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 17/08/2018 - 08:16

Hehe Stoffel jy is welkom om te kom help, dan kan jy as betaling saam.

Anton, die kabouters gaan seker die naweek by ouma kuierdevil

Shaun, ek gaan jou raad vat, minder hier rond hang en meer kamp.yes

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Fri, 17/08/2018 - 08:45

Gelukkig ry ek ook Maandag om te gaan kamp, wonder of daar opvangs gaan wees sodat ek ook kan saam praat hier op ons Kampforum.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus