Sit ek hier op my stoep met my pyp innie mond en 'n lang koue goue in my hand - dis te warm vir my gebruiklike Rum en Coke.
Nou sit ek so en bepeins die lewe, loer so nou en dan na my skoot rekenaartjie en merk dat die forum darem nou baie lede het?
Toe wonner ek nou so en vra my se selwers; "My se selwers, die anner forumpie, daai een wat mens nie die se ou naampie mag noem nie, waar die Knapie en die se Oompie Jepie prefeks is en almal gaan aangee by die skoolhoof, is die forum nie dalkies nou al groter as daai anner een nie?"
As ons so aanhou is die anner ene dalk een van died mooi dagies "Gonie with the Wind?"
Ai tog en nou moet die ou omie netnou in die hittige son gaan jukskei speel?! Vra ek jou nou? Waneer kry 'n armasalige pensioenaris nou ooit rus?
As ek n Judge was
As ek n judge was sou ek se na ek hier gelees het julle my in kluis praat te min op die forum en kamp verseker te min nee man haak daai wa / trailer sleep hom en gaan kamp vir n slag![]()
Hehe Stoffel jy is welkom om…
Hehe Stoffel jy is welkom om te kom help, dan kan jy as betaling saam.
Anton, die kabouters gaan seker die naweek by ouma kuier![]()
Shaun, ek gaan jou raad vat, minder hier rond hang en meer kamp.![]()
Gelukkig ry ek ook Maandag…
Gelukkig ry ek ook Maandag om te gaan kamp, wonder of daar opvangs gaan wees sodat ek ook kan saam praat hier op ons Kampforum.
Arie, ek sien die fotos wat…
Arie, ek sien die fotos wat jy van daai snaakse waentjie by Joos Bekker geneem het is in die nuwe wegsleep/wegry tydskrif





Stoffel nou wat van my 2…
Stoffel nou wat van my 2 seuntjies? Vat jy hulle saam?