Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stem heeltemal saam Wessel… November 2026 neef Herman -4 hours ago
Herman... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Wessel, hierdie is n… November 2026 neef Herman -7 hours ago
Nou weet ek hoe.... November 2026 Wessel Strydom -12 hours ago
November brandstof prys November 2026 Geert -12 hours ago
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -18 hours ago

So ietse vir die "Camper van" manne

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

vir die kampeerwa ouens ook so iets. Paar goeie idees, maar nie my smaak nie.

Ek hou van die idee waar die slaapkamer gedeelte agter uitskuif.kamper

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Mon, 27/08/2018 - 11:57

Weereens le die klem op luukse, dan is dit mos nie meer kamp nie?

Die dubbelbed kan in die dag opvou om 'n bank te vorm. goeie idee!

 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 17/07/2019 - 10:18

Harry jy is mos nou klaar met froggy gooi so foto of twee ek kan vir julle een ding se die camper vans raak nou gewild het nou die dag een gesien op n Samil 20 se onderstel gesien kyk daai ry huis gaan waar jy wil he hy moet gaan

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Thu, 18/07/2019 - 06:47

Froggy sal nooit klaar wees nie. smiley

Dit is maar n projek wat aanhou.

Sien deesdae ook baie bussies. 

Die dinge het ook baie verander met die bou van die goed teenoor die ou dae. Jy moet nou n SABS sertifikaat kry, voor hulle hom her registreer as n Woonwa/caravan.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Thu, 18/07/2019 - 06:50

Die aanhou van regmaak en verander maak dat ou Froggy op die einde vannie dag uniek is sterkte Harry

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus