vir die kampeerwa ouens ook so iets. Paar goeie idees, maar nie my smaak nie.
Ek hou van die idee waar die slaapkamer gedeelte agter uitskuif.
Weereens le die klem op…
Weereens le die klem op luukse, dan is dit mos nie meer kamp nie?
Die dubbelbed kan in die dag opvou om 'n bank te vorm. goeie idee!
Nice Arie maar dit is ook…
Nice Arie maar dit is ook nie my smaak nie.
Pragtig... Ons pragtige…
Pragtig... Ons pragtige diep "potholes" is net die regte plek om hom te ry..![]()
Nog 'n space-ship? Lyk…
Nog 'n space-ship? Lyk my die toekoms is hier? Dit sal nou 'n perfekte kantoor op wiele wees vir my ![]()
Oom Froggy werk te hard, die…
Oom Froggy werk te hard, die is nou Froggy se millenium kinders 😂
Harry gooi bietjie
Harry jy is mos nou klaar met froggy gooi so foto of twee ek kan vir julle een ding se die camper vans raak nou gewild het nou die dag een gesien op n Samil 20 se onderstel gesien kyk daai ry huis gaan waar jy wil he hy moet gaan
Shawn
Froggy sal nooit klaar wees nie. ![]()
Dit is maar n projek wat aanhou.
Sien deesdae ook baie bussies.
Die dinge het ook baie verander met die bou van die goed teenoor die ou dae. Jy moet nou n SABS sertifikaat kry, voor hulle hom her registreer as n Woonwa/caravan.
Net so Harry
Die aanhou van regmaak en verander maak dat ou Froggy op die einde vannie dag uniek is sterkte Harry





Nog