Happy birthday oom Segekok! …
Happy birthday oom Segekok!
Jy moet lekker koek eet oupa ![]()
Deon, baie geluk. Mag jy 'n…
Deon, baie geluk. Mag jy 'n lekker dag geniet en ook bederf word
Baie dankie almal. Ek…
Baie dankie almal. Ek wardeer die opreg.
Ek hoop jou geskenk is darem nog heel.
Dankie Harry. daai was seker die lekkerste geskenk wat ek nog gekry het. Het al heelwat fotos ook met hom geneem.
Vir die wat nie weet nie. Harry het vir my n Garmin Dash Cam vir my verjaarsdag gegee.
Baie Baie dankie Harry.
Dan sê ek ook weer, geluk…
Dan sê ek ook weer, geluk met jou spesiale dag, Seeg. Mag dit ekstra spesiaal wees.![]()
Harry, ek verjaar in Maart!![]()
Ek en Deon is al 65 jaar…
Ek en Deon is al 65 jaar vriende ![]()
As my en ander se vriendskap so lank aan is, sal ek aan stuur ![]()
Mag daar nog vele geseënde…
Mag daar nog vele geseënde 16 Oktobers vir jou voorlê in die toekoms Segekok.
Julle was dus vriende toe…
Julle was dus vriende toe julle nog 'n "twinkle in your father's eye" was? Daai twinkle het darem twee oulike seuns tevoorskyn laat kom.![]()
Deon, baie geluk met jou…
Deon, baie geluk met jou verjaardag, mag daar nog baie wees.
Ons sal vannaabd om 19:00 'n glassie op jou moet skink, gister was Gesie se bakkie sin.![]()
Het jy en Harry darem die ouderdom ding reg gevote? As ek so na jul jare lang vriendskap kyk, het een van julle twee, of al twee, verkeerd gevote![]()
Happy happy Deon. Lekker…
Happy happy Deon. Lekker verjaar vandag !!
As ek so na jul jare lang…
As ek so na jul jare lang vriendskap kyk, het een van julle twee, of al twee, verkeerd gevote
Dis nie net die jare wat tel nie..... dit is wat ons als saam deurgemaak het wat tel..![]()
Ondervinding maak op vir die tyd.....
Geluk Deon glo jy gaan…
Geluk Deon glo jy gaan bederf word vandag
Mamma het iets gepraat van brandewyn oor die koek gooi vanaand ..... dalk mag ek vanaand weer aan daai vrugte koek proe.....![]()
Baie geluk met jou…
Baie geluk met jou verjaarsdag Oupa, geniet die bederf voluit.
Stuur vir ons 'n foto van…
Stuur vir ons 'n foto van die koek asb ![]()
"Mamma het iets gepraat van…
"Mamma het iets gepraat van brandewyn oor die koek gooi vanaand ..... dalk mag ek vanaand weer aan daai vrugte koek proe.....
"
Segekok, kan net n goeie aand raak,
hou die blink kant bo.






Geskenk
Ek hoop jou geskenk is darem nog heel.
Jy moet n lysie maak was jy soek dag almal vir jou iets kan courier.