Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Nou weet ek hoe.... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
November brandstof prys November 2026 Geert -1 hour ago
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -7 hours ago
Elektrisiteit November 2026 Johann L -8 hours ago
Rona November 2026 Johann L -8 hours ago
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -18 hours ago

Segekok Verjaar al weer

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt
Submitted by Harry Du Randt on
Forums
Dit lyk my Deon maak dit n gewoonte om elke jaar te verjaar. Hy is gelukkig omdat hy se geboorte dag en verjaarsdag op dieselfde dag vier. Nie almal is so "lucky" nie Deon geniet hom en mag daar nog baie wees. Voorspoed en goeie gesondheid word jou toe gewens.
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Tue, 16/10/2018 - 07:05

Ek hoop jou geskenk is darem nog heel.

Jy moet n lysie maak was jy soek dag almal vir jou iets kan courier. smiley

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Tue, 16/10/2018 - 08:07

Baie dankie almal.  Ek wardeer die opreg.

 

Ek hoop jou geskenk is darem nog heel.

Dankie Harry. daai was seker die lekkerste geskenk wat ek nog gekry het. Het al heelwat fotos ook met hom geneem.

Vir die wat nie weet nie.  Harry het vir my n Garmin Dash Cam vir my verjaarsdag gegee. 

Baie Baie dankie Harry. 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 16/10/2018 - 09:18

Julle was dus vriende toe julle nog 'n "twinkle in your father's eye" was?    Daai twinkle het darem twee oulike seuns tevoorskyn laat kom.yes

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 16/10/2018 - 09:31

Deon, baie geluk met jou verjaardag, mag daar nog baie wees.

Ons sal vannaabd om 19:00  'n glassie op jou moet skink,  gister was Gesie se bakkie sin.laugh

Het jy en Harry darem die ouderdom ding reg gevote? As ek so na jul jare lang vriendskap kyk, het een van julle twee, of al twee, verkeerd gevotewink

 

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Tue, 16/10/2018 - 12:37

As ek so na jul jare lang vriendskap kyk, het een van julle twee, of al twee, verkeerd gevotewink

Dis nie net die jare wat tel nie.....  dit is wat ons als saam deurgemaak het wat tel..laugh

Ondervinding maak op vir die tyd..... 

0
Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Tue, 16/10/2018 - 12:39

Geluk Deon glo jy gaan bederf word vandag

Mamma het iets gepraat van brandewyn oor die koek gooi vanaand .....  dalk mag ek vanaand weer aan daai vrugte koek proe.....laugh

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Tue, 16/10/2018 - 17:59

"Mamma het iets gepraat van brandewyn oor die koek gooi vanaand .....  dalk mag ek vanaand weer aan daai vrugte koek proe.....laugh"

Segekok, kan net n goeie aand raak, wink hou die blink kant bo.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus