Laat ons bietjie lag oppie Maandag.
Chris ek wou sê iets lyk nie…
Chris ek wou sê iets lyk nie so lekker met daai slap wors nie. Dalk is die bulle viagra gebruik sal hulle sommer beter doen met die rugby ook? ![]()
Petra reken daai Blou Bul…
Petra reken daai Blou Bul wors word lekker styf as hy warm is??
Blykbaar geen viagra nodig net genoeg TLC
Ek dink teen die tyd wat…
Ek dink teen die tyd wat die Bulle wors nou uiteindelik reg en warm en styf en gaar is , is die vrouens lankal klaar en lekker versadig geëet aan die Province wors?
You think, my ondervinding…
You think, my ondervinding is dat vrouens maar traag is om te begin eet??
Hier kom groot dinges as…
Hier kom groot dinges as Lolla die sien???!!!
Ek gaan solank wegkruip, ek glo ons sal tot hier in Bela die skokgolwe voel?
Hier kom groot dinges as…
Hier kom groot dinges as Lolla die sien
Hoekom Arie? Lolla is die een wat visvang ![]()
Skerp oom Voorie, ek onthou…
Skerp oom Voorie, ek onthou nou by Drie Berge, sy is eintlik die viservrou?
Gatiep is die helper vir 'n…
Gatiep is die helper vir 'n Amerikaanse toeris wat "white water rafting" doen. Die Amerikaner dink by homself Gatiep lyk maar na 'n eenvoudige mannetjie en vra vir hom: "Tell me, my man, do you know psychology, methodology, biology or geology?"
Gatiep: Nei, Master, never heard that words before
Amerikaner : What a pity, that actually means you know very little, my man.
Skielik lek die boot en begin sink.
Gatiep: Do you know swimology and escapology away from crocodology?
Amerikaner: What the hell do you mean, my man?
Gatiep: Well, my man, today you will see your moerology before you versuipology
Ja daai Yanks kan nogal…
Ja daai Yanks kan nogal groot bek wees, maar nou het hy te ver gegaan😂
Skerp Shaun😂 Die Ds vra in…
Skerp Shaun😂
Die Ds vra in die nagmaaldiens wie is oorgeslaan met die beker? toe staan al die WP ondersteuners op
En die Bulle- en Leeu…
En die Bulle- en Leeu-ondersteuners het blykbaar al met die vorige Sondag se nagmaaldiens opgestaan.
Cheatahs het sommer van die…
Cheatahs het sommer van die begin oor gegee, of het hulle ooit gespeel?😭
Hulle het gespeel, Johann. …
Hulle het gespeel, Johann.
Maar hul was heel onder op die ranglys en speel tans teen SWD. Die wenner sal volgende jaar aan die Currie Cup deelneem. Hulle is nou 19/0 voor na 50 minute. Die Cheetahs se beste spelers speel in hul Pro 14 span (wat oorsee ook speel). Hul Currie beker span was dus nie hul beste spelers nie.
Skuus vir die kru taal






Enige leek kan sienMaar…
Maar die slim mense weet van beter . Hahaha