Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -13 minutes ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -7 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -9 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -11 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -12 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 19/10/2018 - 14:01

Chris ek wou sê iets lyk nie so lekker met daai slap wors nie.  Dalk is die bulle viagra gebruik sal hulle sommer beter doen met die rugby ook? laugh

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 19/10/2018 - 14:18

 Ek dink teen die tyd wat die Bulle wors nou uiteindelik reg en warm en styf en gaar is , is die vrouens lankal klaar en lekker versadig geëet aan die Province wors?

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 29/10/2018 - 12:55

Gatiep is die helper vir 'n Amerikaanse toeris wat "white water rafting" doen.   Die Amerikaner dink by homself Gatiep lyk maar na 'n eenvoudige mannetjie en vra vir hom:  "Tell me, my man, do you know psychology, methodology, biology or geology?"

Gatiep:   Nei, Master, never heard that words before

Amerikaner : What a pity, that actually means you know very little, my man.

Skielik lek die boot en begin sink.

Gatiep: Do you know swimology and escapology away from crocodology?

Amerikaner: What the hell do you mean, my man?

Gatiep:  Well, my man, today you will see your moerology before you versuipology

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 30/10/2018 - 06:36

Die Ds vra in die nagmaaldiens wie is oorgeslaan met die beker? toe staan al die WP ondersteuners opcheeky

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 30/10/2018 - 19:17

Hulle het gespeel, Johann.laugh  Maar hul was heel onder op die ranglys en speel tans teen SWD.   Die wenner sal volgende jaar aan die Currie Cup deelneem.  Hulle is nou 19/0 voor na 50 minute.  Die Cheetahs se beste spelers speel in hul Pro 14 span (wat oorsee ook speel).  Hul Currie beker span was dus nie hul beste spelers nie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus