Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kom ek probeer nog een Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 minutes ago
Proef Video - Elim Gasteplaas Keimoes Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -20 minutes ago
Grabouw buitelug skou November 2026 Wessel Strydom -56 minutes ago
VSA stelsel November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Politiek ---geld.... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Stil stem lokaal November 2026 Geert -2 hours ago

Die Gees in die vlees!

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Geeswatwanxel

Vir my is die beste ding van kampforum sy mense.  Ek was vandag bevoorreg om nog 'n Lid in die vlees te ontmoet!  Die Geeswatwandel!  Wat  'n nice ou.  Ek weet sommer as dit nie vir werk was nie sou ons die hele dag gekuier het en vannaand saam gaan spook het smiley

Nee regtig waar, wat 'n gawe, eerbaarlike en nice mens!  

Gesie dit was nou flippen awesome om jou te ontmoet en  'n happie saam te geniet, dankie! 

Ek sien uit om jou weer te sien. Ons het lekker geskinder laugh

 

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Thu, 25/10/2018 - 06:47

Voorie, 'n man praat NOOIT van ouer vrouens nie, en ook nie van MILF'sof Gougars nie!!

Die polities korekte beskrywing is, "Meer volwasse Dametjies"

Jy behoort te weet, 'n dame word nooit oud nie, hulle word net al hoe meer volwasse. Natuurlik as hulle nog die paal dansery doen is hulle nog baie jonk van vlees, net volwasse in hul gees.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus