Goeie more medekampers.
Die eerste dag van die laaste maand van 2018. Saterdag en gaan besig wees. Moet ook "load shedding" in gedagte hou. Dit is mos nou weer in volle werking
Geniet die dag tenvolle
Goeie môre almal! Mag julle…
Goeie môre almal! Mag julle 'n lekker Desember maand hé! ![]()
![]()
Die staarsiekte lyk vir my…
Die staarsiekte lyk vir my na n lelike ding.
Goeie more. Gaan nou maar…
Goeie more.
Gaan nou maar weer koffie maak. Kan ek vir iemand skink?
Seblief oom Dusty en goeie…
Seblief oom Dusty en goeie more. Soek asseblief nie n proppie smeermiddel in my koffie vanoggend nie, n besige dag wat voorle 😆😆
Skink maar vir my nog…
Skink maar vir my nog enetjie oom Stoffel![]()
Goeie more almal. Koffie…
Goeie more almal. Koffie smaak lekker vanoggend. Ek het rooster gekry van my dorp vir hele maand se loadshedding wat voorle en wasmasjien loop nou tans voor krag weer af gaan. Sjoe, sien die manne raak erg staarsiekte en hul breine wil nie afskakel nie. " If you worrie or don't worrie we still die " Lekker dag vir almal ![]()
Koffie loop soos
Goeie more almal die koffie loop soos stroop dis die 1 Desember gaan groot die maand die wat gaan rus geniet hom vrede
Oom WW, my hare is gryser as…
Oom WW, my hare is gryser as oom sin, Wê 😂😂😂
Goeie more almal. Geniet…
Goeie more almal. Geniet julle dag en laaste maand van die jaar.
Môre julle, wonder wat jaag…
Môre julle, wonder wat jaag julle? Julle moet dalk minder middag slapies vat, dan sal julle ook slaap in die nag😉
Môre sê Kampforum. Koffie…
Môre sê Kampforum.
Koffie was heerlik dankie. Dit is weer 'n besige Saterdag, 09:00 Tandarts, dan Surette se vriendin se troue 11:00, dan die Groot WilSur se Kampvriende se Moot braai.
Geniet julle dag in vrede.
Môre almal. Johann, lekker…
Môre almal. Johann, lekker om jou weer terug te sien.
Spek, Voories vat jou laag ne? ![]()
Ek gaan nou my kinders in NZ bel. Ek verlang erg na hulle die afgelope tyd. Ek wens hulle kan nou almal by my voordeur ingestap kom, soos voorheen.![]()





Goeie more Stoffel, en almal…
Goeie more Stoffel, en almal wat nog lekker lê en slaap maar later hier gaan lees, julle moet die laaste maand van 2018 geniet.👍
Ek sit ook weer met erge staarsiekte, nog nie 'n oog toe gemaak nie en maar kom groet.