Goeie more almal.
Eerste dag van Maart. Die tyd begin nou vlieg.
Lekker dag vir elkeen.
Lennie se gadget is n "post…
Lennie se gadget is n "post level". Word gebruik om heiningpale regop te plant, hekke mooi level te sit ens. So eintlik ontwerp vir silindriese voorwerpe waar n gewone waterpas nie lekker werk nie.
Ai tog, die moet by die…
Ai tog, die moet by die karavaan levelling kom, ![]()
Middag aan al die wonderlike…
Middag aan al die wonderlike mense hier, ook die wat nie hier is nie maar dalk nog mag kom.
Mirrag Arie Mooiman Ek is…
Mirrag Arie Mooiman
Ek is bly jy het ook gekom ![]()
Middag Arie. Hoop dit gaan…
Middag Arie. Hoop dit gaan goed daar. Goed om van jou te hoor.![]()
Naand Kamoforum.Ek is…
Naand Kamoforum.
Ek is pootuit na vandag se laaste van die braai area se opknapping, verf.
Kan nie wag vir golgende week se rus by Dube nie. 🍖🔥
Hi Almal.Ons beurt vir…
Hi Almal.
Ons beurt vir kragloos wees.
Ons probleem is as beurtkrag verby is kom ons krag aan vir 5 minute dan "trip" dit weer en hulle sukkel vir ure om dit aan die gang te kry. So ons word dubbel gestraf en as dit aand is, gaan kyk hulle eers met daglig na 08h00 na nuwe fout. ![]()
Geniet julle aand.
Ons beurt vir kragloos wees …
Ons beurt vir kragloos wees
Ons het ons beurt vanmiddag gehad ![]()
Arie, bly om weer van jou…
Arie, bly om weer van jou kant af te iets te hoor, of lees👍
Is julle nog by Shuma?
More More Ons is kragloos…
More More
Ons is kragloos vandag vir 5 ure.
Sal maar weer n vleisie braai.
Geniet julle Sondag
Goeiemore! Harry en toe…
Goeiemore!
Harry en toe gaan ons krag ook af teen middernag en dit het nou net eers weer 7am aangekom?
Lekker dag vir almal! ![]()
![]()
Goeie môre vriende, julle…
Goeie môre vriende, julle moet 'n lekker dag geniet, hier by ons het dit so sag begin reen, heerlik!
Môre sê Kampforum. Die…
Môre sê Kampforum.
Die braai plek se balke is klaar, wat 'n verligting.
Môre gaan ek vir 'n week rus by Dube ![]()
Geniet jou dag in vrede.
Môre gaan ek vir 'n week rus…
Môre gaan ek vir 'n week rus by Dube
Julle moet dit geniet! ![]()
Geluk met die klaar verf ![]()
Willem, julle moet dit…
Willem, julle moet dit geniet.👍
Môre gaan ek vir 'n week rus by Dube
Ek gaan beslis, dankie. …
Ek gaan beslis, dankie.
julle moet dit geniet.👍





GM !
Goeie môre Kampforum.
Gelukkig 'n bietjie koeler vandag met 'n ligte windjie. Ongelukkig geen reën in die vooruitsig nie.
Pas by Stad Kaapstad verneem dat Fase 3 beurtkrag pas ingestel is. Geen probleem, my invertertjie doen sy ding en dit affekteer ons geensins nie.
Lekker dag aan almal !