Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -3 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -3 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -3 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -3 hours ago

Faf de Klerk

Worcester
Submitted by Wildehont on
Forums

1

Middag vriende

Julle onthou die storie, afgespeel tydens een van menige veldslae teen die rooinekke.

Klein Piet en sy pa lê op 'n koppie hinderlaag, vra klein Piet---pa, hoeveel engelse skat pa kom daar aan. Antwoord die pa---lyk my so na 200man, en ons is darem so 15 man sterk hierbo.

Seg klein Piet---donder, dan gaan ons alweer laat by die huis kom vandag.

Groete

 

0
Vaalpark

Johann L

Mon, 28/10/2019 - 14:13

Ja,ek is 100% agter die bokke hierdie naweek, en glo hulle gaan groot menigte verras net 'n spel uit die boonste rakke.

Ek hoop die spel patroon (skop die bal moerlandspan toe, en swak vangs) was net 'n eye blind, Saterdag gaan hulle alles in die stryd werp.

Voorspelling : Bokke 21 Engelse 18?

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 28/10/2019 - 17:12

Volgens 'n nuusberig wat my seun nou op Facebook gesit het, gaan die SABC die wedstryd regstreeks uitsaai.   Ook die wedstryd Vrydag vir 3e en 4e plek.   Ek is bly om te sien die land gaan sodoende meer ondersteuning aan die Bokke gee.   Ook baie bly vir almal wat nie DSTV het nie.  Vir die van julle wat nie weet nie, op kanaal 146 is daar 'n uur voor die wedstryd en weer 'n halfuur daarna, Afrikaanse besprekings oor die wedstryd.   Manne soos Kobus Wiesse, Naas, Breyton, Matfield, Smiley, ens neem deel daaraan.

Ek is baie onseker oor 'n voospelling maak maar ek gaan na my hart luister:

Bokke 16   Engelse 11

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus