Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -1 hour ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -1 hour ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -1 hour ago
Angola Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Die 'probeer' werd Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -2 hours ago
Prys van diesel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 02/12/2019 - 13:50

Ek stem saam, wonder altyd hoekom gesels hulle nie saam nie ?

Dit sal lekker wees om hulle kamp stories ook te hoor.

Kom nou vertel ons asb.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 04/12/2019 - 13:28

Ek hoop van harte julle gaan lekker saam ons hier op Kampforum gesels en nie net sit en kyk hoe ons ou klomp hier gesels nie. 

ASB. gesels saam en deel julle kampe ook met ons.

1 - 10 van 1012

N11@SHELANTI
Chrisvdw
willie johanne…
Anneli
Nella003
WILLIEVOS
Houtnek
Nommer6
marnet@vox.co.za
Liza

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 17/12/2019 - 09:52

Lekker.  Het al baie van Sandgat gehoor en foto's gesien.  Dit lyk na 'n BAIE lekker plek.   Julle moet dit geniet en vir ons kom vertel en foto's wys.  yes

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 18/12/2019 - 17:52

Willem, nou wonder ek of dit Cobus is wat destyds met die WegSleep-saamtrek by De Voetpadkloof langs ons met sy Exclusive gestaan het ?  As ek reg onthou was hy van Middelburg of Witbank en deesdae is hy 'n kenner op die gebied van waterdigting.  Dalk droom ek.

Cobus & Charmain, welkom ook van my kant af.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus