TO
Drie Berge
mabalingwe
galago private bush lodge
Sionbergh

 

nuwe onderwerpgraderingsarrowartikels buttonsaamtrekkelekker reseptemeningspeilingsarrowarrow

74503 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ek koop so drie weke terug ń… Biltong Arie -4 hours ago
Wessel dit gebeur as jy van… Prado 4l v6 Arie -4 hours ago
Minimum temperature Weervoorspellings wessels -4 hours ago
Willem se skip Prado 4l v6 wessels -4 hours ago
Weervoorspelling Weervoorspellings Willem Brits -4 hours ago
`n stu of twee Biltong Willem Brits -4 hours ago
Goeie dag.

Hoop julle het n…
Julie 2020 Koffie Kroeg Harry Du Randt -4 hours ago

c

Welkom

Randburg
Submitted by Bouts on Wed, 17/04/2019 - 11:35
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 02/12/2019 - 13:50

Ek stem saam, wonder altyd hoekom gesels hulle nie saam nie ?

Dit sal lekker wees om hulle kamp stories ook te hoor.

Kom nou vertel ons asb.

Centurion

Voortrekker

Tue, 17/12/2019 - 09:52

Lekker.  Het al baie van Sandgat gehoor en foto's gesien.  Dit lyk na 'n BAIE lekker plek.   Julle moet dit geniet en vir ons kom vertel en foto's wys.  yes

Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Wed, 18/12/2019 - 17:52

Willem, nou wonder ek of dit Cobus is wat destyds met die WegSleep-saamtrek by De Voetpadkloof langs ons met sy Exclusive gestaan het ?  As ek reg onthou was hy van Middelburg of Witbank en deesdae is hy 'n kenner op die gebied van waterdigting.  Dalk droom ek.

Cobus & Charmain, welkom ook van my kant af.