Deesdae kyk ek so uit die hoek van my oog na die program op Kyknet (Kykweer), Huppel in jou stap aangebied deur Riaan Crywagen.
Oor 11 jaar slaan ek die sestigs, nou is my vraag, tree jy af op 60 0f 65 of sommer op 55 as jy kan? Nou moet n man gaan kyk na doe pro's en cons van aftrede...
Voordele om nog te werk:
- Jy bly besig deur die dag
- Jy het n doelwit vir elke dag
- Jou brein bly besig
- Jou lyf en spiere bly besig
- Jy kan nog n paar lekke ponde in die bank gooi
- Jy kan vakansies beplan, helaas buite seisoen want die kinders is uit die huis
- Terwyl jy werk is dit soos n betaalde rehab - n babelaas by die werk is nie lekker nie
Nadele om te werk:
- Jou tyd behoort aan jou werkgewer van 8 - 5
- Stres
Voordele om afgetree te wees:
- Jy kan maak wat jy wil wanneer jy wil
- Jy kan altyd op vakansie wees
- Jy kan n hobby doen
- Jy kan seker laatslaap as jy wil
Nadele van aftrede:
- Maak nie saak wie jy is nie jy gaan n helse nok vat in jou inkomste
- Verveeld
- Sit en boggerol doen elke dag
- Skok op jou lyf, die geen verantwoordelikheid
- Sit en wag vir die grim reeper
Wat is julle raad en insette op die onderwerp
Frikadel se keuse
Middag Frikadel
So jy het ook besluit op 'n Land Cruiser 76 reeks;
dis Toyota, dis 'n SUV of dan SNV, en jy kan dit in wit bestel.
Ek verkies egter die sand kleur.
Groete
Gelukkig....
Gelukkig is ek klaar afgetree en ge-"stock" met my twee voertuie. Dus het ek nie hierdie siele-wroegende besluite om te neem nie - eersgenoemde 10 jaar oud en laasgenoemde 7 jaar oud. Gelukkig is nie een van hulle 'n witte nie ! Om 'n bietjie kleur aan die onderwerp te gee, kyk hier :-
Baie mooi Len, ek is ook 'n…
Baie mooi Len, ek is ook 'n silver liefhebber👍
Silver is ook
80 % van my voertuie is silver tot my Navara is silver
Shaun...
... klink my jy't 'n hele rits voertuie. As jy net die Navara sou hê, sou jou vloot voertuie 100% silwer gewees het. As jy nog een ander voertuig het wat nie silwer is nie, sou 50% silwer wees. As jy drie voertuie het waarvan 2 silwer is, sou 66,7% silwer wees. As jy 4 voertuie het, waarvan een nie silwer is nie, sou 75% silwer wees. Ek lei af dat jy 5 voertuie op jou werf het waarvan een nie silwer is nie. Dan is 80% silwer. Jou ou ryk swerkater!!![]()
![]()
Ralie se Honda is ook silwer. Dit was nie ons voorkeur-kleur nie, maar ons het 'n baie spesiale afslag daarop gekry. Ek het oor die jare geleer dat met 'n silwer voertuig MOET jy met jou hoofligte aan ry. Hulle smelt net eenvoudig te maklik in met 'n teerpad. Ek vertrou julle wat silwer voertuie ry, doen dit (behalwe as jy natuurlik "day driving lights" as standaard item in jou voertuig het).
Chris eish ek wens
Nee ek het die navara en 1400 tipper ander voertuie wat ek gehad van hulle was ook silver![]()
Op my erf is wit voertuie…
Op my erf is wit voertuie die meeste. My Ford is wit. My papgooi bakkie is wit. My karavaan is wit. My sleepwa is wit. My dogter sê Honda is wit. En Alta se Ford is silver.
En al my voertuie moet naar hou tot ek my kop neer lê. Die een met die meeste kilo's op is die papgooi bakkie. Het meer as 800 000 km op die klok in sy 49 jaar
Stoffel laat weet Nissan
Stoffel met 800 000 km laat weet Nissan /Datsun dis verseker n rekort welgedaan ek se altyd hulle body is ok maar daai enjin hou net aan en aan
Silwer nie Wit
Môre Len
Sommer nuuskierig, wat het jy teen wit.?
Ek verkies wit, want indien nodig kan bakpanele makliker tot dieselfde kleur gespuitverf word. Of is dit ook 'n mite.
Willem: Swart is net vir twyfelagtige politici met blouligte ![]()
Groete
Will ook nie stir nie, maar
Sonder om te stir, maar my aftreekar sal wit wees en hy sal n Toyota wees, geen ander voertuig vir my nie.
NE!
Wessel, ek praat (skryf)…
Wessel, ek praat (skryf) onder korreksie, maar ek verbeel my 'n paneel klopper het, jare terug, vir my gesê, dat wit juis die moeilikste kleur is om perfek te meng. Ek mag natuurlik verkeerd wees.
Ek verkies wit, want indien nodig kan bakpanele makliker tot dieselfde kleur gespuitverf word. Of is dit ook 'n mite.
Al ons voertuie is wit,…
Al ons voertuie is wit, selfs my motorfietsie, ok, hy het biki rooi in.
Oeps, amper vergeet ek, die vanity case is silver.
Eendag as neef groot is, wil…
Eendag as neef groot is, wil hy graag n rooie hê. Daai met die perd op die bonnet sal ok wees.





Stem saam
Ek is 100% eens met jou Wessel. Ek is in elk geval té "mechanically stupid" om ombouings en "performance enhancing" meghefters te waardeer .