Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -2 minutes ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -8 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -8 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -9 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -10 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -12 hours ago

Cape Town Cycle Tour 2020

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on

ct

Wie gaan saam ry?  Ek en Lapskag het al ingeskryf en sal dan op Sondag 8 Maart die 109 km aandurf met ons 2 wiel trap masjiene.   Lappies sê hierdie sal sy 11de keer wees wat hy deelneem en my eerste.  Ek sal maar moet plan maak om saam met hom 'n oefen rit of 2 te doen sodat hy vir my 'n paar tips kan gee smiley

ct

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 07/03/2020 - 06:35

Sterkte aan ons forum vriende môre, julle moet die resies geniet,  dit is tog die primêre doel van sport. 

Hou die forum se naam hoogwink

 

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sat, 07/03/2020 - 19:06

Anton en al die forumiete wat môre gaan fiets ry. Sterkte met die ry en ook met die hitte. Ek sien juis daar was 'n voorspelling van hoog in die dertig vir more. Die belangrikste is - geniet dit. 

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 08/03/2020 - 06:52

Sterkte, en geniet die traparasies (😃) Anton en Lapskag, as ek nou TV gehad het, sou ek nogal graag wou kyk.

Ek dink dit is nir 'n maklike rit nie, maar die scenery maak meer as op.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sun, 08/03/2020 - 11:50

Johann, ek hoor almal (drawwers ingesluit) praat altyd van die "scenery" maar ek glo nie dit word raak gesien soos moet nie want die fokus is op trap, draf ens. daar om glo ek nie hulle sien wat hulle veronderstel is om te sien nie.

Julle wat trap moet dit geniet.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sun, 08/03/2020 - 18:28

Die seuns lyk heel in hulle skik met Pa se prestasie.

Wel gedaan Voorie  -  baie geluk !

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Sun, 08/03/2020 - 19:46

Wat het van Lappies geword ?  Hy moet ook kom spog !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus