6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -37 minutes ago
Het die rooi kadotjie gesien… Forum Herstel en terugvoering neef Herman -1 hour ago
Jan... Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -1 hour ago
Privaat Boodskap Opsie Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -3 hours ago
Foto neem Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -4 hours ago
100de by mekaar. Vakansiebeplanning 2026/27 neef Herman -4 hours ago

September koffie inloer

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums
More julle almal ek sien geen koffie kroeg / inloer vir September maand nie so laat loop vrede
Port Elizabeth

Frieps

Sun, 06/09/2020 - 15:05

Ek hoop dit gaan goed met almal op die forum.   Ons was baie reën belowe, maar het net 'n bietjie gekry.   

Geseënde Sondag verder en 'n mooi week vir almal.

Vereeniging

Harry Du Randt

Mon, 07/09/2020 - 07:16

n Nuwe week met sy nuwe dinge.

Lyk weer na n kort broek dag.

Ek is besig om n kamp te reel, sal kyk vir die gemaakte lang naweek. Sal eers vir Froggy moet bad smiley

Geniet en wees veilig

Vereeniging

Harry Du Randt

Tue, 08/09/2020 - 07:00

More More

Lyk weer na n lekker dag so tussen die loadshedding.

My 100 meg fibre lyn is gister ingesit en hy loop mooi.

Geniet julle dag en wees veilig.

Oudtshoorn

neef Herman

Tue, 08/09/2020 - 07:02

Môre, môre. Vandag begin dit warm raak, blykbaar 30º.  Streepswaeltjies het geariveer, dit is nou ons binneshuise spannetjie. Maak al baie jare hier binne ons huise se nok hulle kuikens groot. 

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus