6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Twee Rivieren [TR] Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 minutes ago
Wessel - Almega Oktober 2026 saam gesels Geert -6 hours ago
Koningskop Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -7 hours ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -16 hours ago
Buitelandse besoekers Oktober 2026 saam gesels Len Loader -16 hours ago
Skrif Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -18 hours ago

September koffie inloer

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums
More julle almal ek sien geen koffie kroeg / inloer vir September maand nie so laat loop vrede
Vaalpark

Johann L

Thu, 03/09/2020 - 07:52

Môre mense met groot pense, mag dit vir julle almal 'n geseeënde dag wees, geniet alles wat jy doen, ek gaan, my tuin roep.

Harry ek is by Vodacom fibre, nie veel probleme sover nie, dit was wel so paar keer af, maar gou weer terug.

Jeffreys baai

Lapskag

Thu, 03/09/2020 - 08:14

Môre môre julle, nog bewolk hier by ons en so effens koelerig. Geniet julle dag en lekker inpak die wat gaan kamp, volgende week weer my beurt om in te pak. 

Waar my wa staan

Arie

Fri, 04/09/2020 - 06:49

More geniet die dag!

Ek ry net nou weer terig "huis" toe dis nou my wa. Was in Pta, my wiele laat diens, met my makelaar en prokerower vergader oor die boedel. 

Hulle lyk na maniere om die belsting las te verlig op ń wettige manier.

Gaan ook probeer pm die boedel by die Bloemfonteinse meester van die hof in te dien, blykbaar is hulle die vinigste in die land? Die teorie is dan glo omdat ons "swerwers" is kan dit enige plek ingedien word?

Ek verstaan nie hoe dit werk nie, maar daai mense is seker slim genoeg?

Sondag 

 

Vaalpark

Johann L

Fri, 04/09/2020 - 06:56

Môre almal, geniet jul dagen naweek, dit gaan 'n warm naweek wees (kamp weer).

Arie sterkte met dit wat jy nou mee besig gaan wees, glo alles sal goed verloop.

Middag Len

Ons dink aan jou, mag ons almagtige God sy hand van genesing oor jou hou.

Groete

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus