6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel - Almega Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Koningskop Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -2 hours ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -11 hours ago
Buitelandse besoekers Oktober 2026 saam gesels Len Loader -11 hours ago
Skrif Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -13 hours ago
Dinokeng fooie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -15 hours ago

Forum Herstel en terugvoering

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Goeiedag Almal.

Laat weet asseblief op hierdie draad indien julle enige probleme ervaar of dinge raasksien wat verander het of funksies wat nie meer toegangbaar is nie.

Dankie!

Brits

Wessel Strydom

Sun, 04/10/2026 - 11:55

Middag Anton. ek sien stippellyne onder name, aktiewe onderwerpe en nuutste insette. 

Centurion

Voortrekker

Sun, 04/10/2026 - 12:18

Dankie Wessel.  Die stippellyne is altyd daar na upgrades.  Ek sal dit heel laaste regstel.

Ek het darem al opgegaan vannaf 9.44 tot by 9.51.  Maar daar is nog 'n pad vorentoe om tot by weergawe 11 te kom.    Dan sal alles weer 100% veilig wees  vorentoe.

 

Brits

Wessel Strydom

Sun, 04/10/2026 - 12:55

Forum is aan die gang, baie dankie.

Onthou Rome is nie in 1 dag gebou nie, die krisis is verby, en  vêrdere opgraderings kan mettertyd gedoen word. 

Dullstroom

Rona du Plessis

Sun, 04/10/2026 - 16:14

Onder INSET is 'n lyntjie met 'n B vir bold letters, en dan 'n I wat vir mens die keuse van simbole en meer gee - dit wil nog nie oopmaak nie. Sal bly wees as dit weer werk want ek is nou bederf daarmee en het al die Alt-storie vergeetlaugh

Brits

Wessel Strydom

Mon, 05/10/2026 - 05:59

Die ou resep werk nie meer nie. Ek het altyd op die ikon, 2de van regs hierbo geklik, dan met "browser" die fotos van my rekenaar af kies. Die stelsel het dan vanself die fotos verklein. 

Nou vorder ek net tot waar 'n foto gekies kan word, kry die boodskap die foto is te groot, en kan dan nie vêrder voortgaan nie.

 

Brits

Wessel Strydom

Mon, 05/10/2026 - 08:04

Môre Anton, hier kom die toets.

Nie gewerk nie, ek vorder tot waar ek foto kies. Kry dan die waarskuwing dat foto te groot is, en outomatiese verkleining gebeur dan nie.

 

Brits

Wessel Strydom

Mon, 05/10/2026 - 08:45

Anton, wat ook werk met die opsie is;

as mens na die inset kyk en regs klik op foto, mens die opsie kry "open image in new tab" Klik mens dan op die "new tab" kom die foto omtrent in volgrootte op skerm. 

Jy is besig om die sagteware te bemeester. Dankie 

Dullstroom

Rona du Plessis

Mon, 05/10/2026 - 08:56

Dit was eintlik die laaste Griekse letter wat gekort het. Waarvoor die I (met 'n 'slant' daar is weet ek nog nie). Noudat die Omega terug is kan ek weer baie kletslaugh   ¾ € ê

Intussen ook agtergekom wat ek met die I kan doen.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus