Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -1 hour ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -1 hour ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -4 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -9 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -10 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -10 hours ago

Liedjie van die dag.

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.

As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;

Waar my wa staan

Arie

Sat, 15/07/2017 - 11:43

Here we go again, na aanleiding van eerbaarlikheid'

Nou nie so slim soos jy nie, kan nie onthou wie het dit gesing nie.

0
Waar my wa staan

Arie

Sun, 16/07/2017 - 13:12

Toe ek vamore vroeg daar in die bed begin vroetel toe neurie Petra die song vir my, kan nou nie wag vir Maandag!

0
Port Elizabeth

Frieps

Sun, 16/07/2017 - 13:46

So, Arie, more heeldag gaan jy die liedjie van die Mama's & Papa's neurie:

Monday, Monday, so good to me

Monday mornin', it was all I hoped it would be.....

yes

0
Waar my wa staan

Arie

Sun, 16/07/2017 - 14:03

Ek hoop waaragtig dat ek dit more kansing!

Laat my dink, jare terug gee ek n lesing vir n klomp nagraadse mans studente. Op n stadium dwaal ons toe bietjie af en vir een of ander rede begin ons toe oor seks praat.

Vra ek toe hoe gereeld is hulle intiem, een reken drie keer per week, ander ses keer per week en so aan.

Spring so bleek gesog manetjie op en se baie opgewond "Een keer per jaar!" Vra ek nou hoekom so bly oor een keer per jaar?

Reken hy, Vanaand is die aand!!!

0
Centurion

Dusty

Mon, 17/07/2017 - 07:40

Arie,

Dit is nou Poenskop van Bruggen (Bles Bridges) se liedjie

0

Barbara Ray het mos so n liedjie gesing Nobody loves you like i do

Om nie uit te wees sing Elvis Blue toe sy weergawe van

Nobody loves you like Naidoo

 

0

Dusty ek hou van jou Bles vertaling .Die Four Jacks & a Jill was mos

Vier Latte en n Platte genoem

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 18/07/2017 - 19:39

The police - Every breath you take - gister terug vanaf Natalia op pad terug Secunda op N3 is twee bane toegemaak en jy spoed so 15 -20km/h ek maar diep asem gehaal

0
Centurion

Voortrekker

Wed, 19/07/2017 - 07:44

Ek weet nie hoekom nie, maar my kop sing op die oomblik :

" All we hear is Radio ga ga... radio goo goo...Radio what's new ....Radio, someone still loves you"

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 31/07/2017 - 11:45

Toto -Africa wat n puik song hier in 1980 -81 uitgekom n regte lied wat my woema gee en lus maak vir kamp

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus