Forums
Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.
As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;
Onthou julle The Arcers
The Archers hoop naam is reg die lied is Sugar Sugar sit die klank aan en geniet
Shaun, as ek reg is, is dit…
Shaun, as ek reg is, is dit net jou spelling wat uit is, dit was die Archies.
Eddie Van Halen RIP
Benoem as een van die top 10 kitaar spelers van alle tye stigters lid en kitaar speler van die rock groep Van Halen is vroeg vanoggend oorlede aan kanker ek hoop die groep sal voortgaan en nog musiek maak





Dit was 'n hit.
Dit was 'n hit.