Forums
Sensation Vee karavaan te koop 2014 goeie toestand veselglas karavaan enkel as. Dubbel bed, queenbed, groot yskas/vrieskas. Ruim karavaan met uittrek kombuis buite. Volledige badkamer met stort toilet en wasbak. Ekstras : movers, tv, lugreeling. Whatzupp 0834355015





Foto’s
Trixe
Plaas ‘n paar foto’s van die wa, ek is seker dit sal die belangstelling prikkel.