- 590907 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Stap 2. Wag vir… | Ek gaan verloor!!! | Voortrekker -27 minutes ago |
| Stap 1. Aanvaar die… | Ek gaan verloor!!! | Voortrekker -55 minutes ago |
| Kampe wisseling | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -3 hours ago |
| Goeie môre Anton, ek sien… | Oktober 2026 saam gesels | Lapskag -3 hours ago |
| Rona ... | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -4 hours ago |
| Kgalagadi-paaie | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -4 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Gebruik van internet
Wonder nou al 'n rukkie waarom die bendelede nie eenvoudig hulle vrae Google voordat die vraag hier geplaas word. Lê gisteraand innie bed en blaai deur die nuutste uitgawe van die Weg Ry & Sleep tydskrif toe ek die artikel deur Neels van Heerden raak blaai.
- Read more about Gebruik van internet
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 111 views
Verander Exclusive na buite-kombuis
Ek sal dit waardeer as hier enigiemand is wat hul Jurgens Exclusive se kombuis verander het in ‘n buitekombuis, wat raad kan gee oor wie dit gedoen het, kostes, en of jy tevrede is met die werk wat gedoen is
- Read more about Verander Exclusive na buite-kombuis
- 35 comments
- Log in or register to post comments
- 461 views
Kleinmond
Op U- Tube is daar nou n uitleg van die karavaan park in Kleinmond. Maurits
- Read more about Kleinmond
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 85 views
Banddruk, klippe, skade
Na aanleiding van Chris S se lekkerlees verhaal, Moon river boskamp wonder ek oor iets alledaags vir die hardebaard 4x4 manne.
Chris meld dat hy die bakkie en woonwa se bande AFgeblaas het, om skade te voorkom.
- Read more about Banddruk, klippe, skade
- 18 comments
- Log in or register to post comments
- 220 views
Mollers van Secunda
Berdien het HR en bestuur laat weet toe hulle onlangs vir haar kom kuier het na haar operasie sy gaan op vroer pension 1 Desember 2025 sy amper 39 jaar diens by Isibonelo myn.
- Read more about Mollers van Secunda
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 136 views
Moon River boskamp 21 - 23 Maart 2025
Ek het op Google Maps op Moon River boskamp op die Koue Bokkeveld afgekom. Ek plaas sommer die kamp info in twee dokumente soos van hulle ontvang hier onder vir maklike verwysing.
- Read more about Moon River boskamp 21 - 23 Maart 2025
- 20 comments
- Log in or register to post comments
- 337 views
Tweede aftree
Einde Februarie 2025 het ek vir die tweede keer afgetree en is ek nou 'n regte pensionaris. Martie gaan nog voort tot ongeveer 20 April. Ons het ons huis vekroop in Onrus en beplan om 1st Mei in te klok by Forever Resort -Tshipise met die Trailblazer en die Penta.
- Read more about Tweede aftree
- 11 comments
- Log in or register to post comments
- 199 views
Musiek
Servaas het gister by ons kerkbasaar lekker musiek gemaak. Die van julle wat hom ken en so stukkie wil hoor kan laat weet. Ek het so kort video opgeneem maar my kop weet nie om dit te plaas nie. Ek kan op n selnommer dit stuur. Maurits
- Read more about Musiek
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 132 views
Jockey wiel bo bly
Goeie hout, ek het so 'n stukkie dun ketting wat ek om die as van wieletjie sit, en dan om iets solied met slotjie vassluit. Met die boswa is daar nie 'n veselglas dop oor die A-raam nie, en die neuswiel se monteermeganisme bied 'n lekker vasmaak plek.
- Read more about Jockey wiel bo bly
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 53 views
Ons 4-maande toer
As alles volgens plan verloop, skop ons 4-maande vakansie oor 2 weke af. Ons reisplan lyk as volg:
5 - 14 April: ATKV Hartenbos
15 - 21 April: Karoo Nasionale Park
22 April: Forever Gariep
23 April: Weltevrede, Parys
24 April - 3 Mei: ATKV Klein-Kariba
- Read more about Ons 4-maande toer
- 569 comments
- Log in or register to post comments
- 10268 views




