- 591845 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Baie waarskynlik | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -1 hour ago |
| Nieuwoudville na Kambro.... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -10 hours ago |
| Selfde leeuwyfie? | Kgalagadi Oktober 2026 | Rona du Plessis -10 hours ago |
| Wessel ... | Oktober 2026 saam gesels | Chris Boucher -11 hours ago |
| Wessel, | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -11 hours ago |
| Gemsbok... | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -12 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Areena Oos London
Ek begin sommer die gesprek indien ander ook sou belangstel in die oord. Dit lyk na 'n baie netjiese oord aan 'n rivier, wat 5km verder uitmond. Hier is ook 'n oulike plek genaamd Yellow sands.
Areena tariewe
Buite seisoen R260/n vir pensioenarisse
- Read more about Areena Oos London
- Log in or register to post comments
- 35 views
Calamity Central
Sê Von vir my nou vanoggend. " Lyk my ons bly in calamity central".
Twee weke gelede kry sy ń erge sinusinfeksie agv allergieë. Die Olienbome blom, die hele wêreld hier is onder ń laag stuifmeel.
- Read more about Calamity Central
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 107 views
Diesel filters
So laat diens [30 000km] ek my Hilux by die agente onder die diensplan. Die faktuur toon dat die dieselfilter nie vervang is nie, en ek besef dat met die vorige 2 dienste, dit ook nie gedoen is nie.
- Read more about Diesel filters
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 114 views
Wors
Ek het vanaand Jan Braai se wors gebraai. Baie lekker, maar ek dink effens vas gestop. Ek wonder wat dink die worskenner op Kleinmond van die wors! Maurits
- Read more about Wors
- 21 comments
- Log in or register to post comments
- 331 views
Milex verkoeler
Ek bekyk die Milex verkoeler en wonder of die produk goed genoeg is om n karavaan van binne koel te hou. Ek wil nie n groot produk saamry nie en n gewone waaier is ook nie so doeltreffend nie. Hierdie Milex produk werk onder andere met water en sy prys is omtrent R399. Maurits
- Read more about Milex verkoeler
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 126 views
Melk-check, doeke-check

- Read more about Melk-check, doeke-check
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 144 views
SANPARKS Online Camping Reservation Issue: Number of Nights
I am planning a trip to the KNP and need to check on availability of campsites.
- Read more about SANPARKS Online Camping Reservation Issue: Number of Nights
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 67 views
Vervanging van pap band
Ek het klompie jare gelede die ervaring gedeel hoe moeilik dit kan wees om 'n pap band langs die pad te ruil agv die lae grondhoogte van die karavaan as aan die pap wiel se kant. Interessante variasie van die probleem gehad gister...laat ek vertel...
- Read more about Vervanging van pap band
- 18 comments
- Log in or register to post comments
- 148 views
Sal 2004 Jurgens Exclusive patio (extension tent) pas op 2007 Jurgens Exclusive
Ek oorweeg dit om ‘n patio (extension tent) wat van ‘n 2004 Jurgens Exclusive af kom te Koop, maar wil net eers seker maak of dit op my 2007 Jurgens Exclusive sal werk. Sal advies hieromtrent waardeer.
diefstal van waens---voorkoming
Na aanleiding van Rona se inset/navraag, begin ek die gesprek.
Hoe verhoed mens die diefstal terwyl wa en voertuig erens onbewaak staan. Dalk die volgende oorweeg;
1] vasketting aanmekaar
2] neuswiel verwyder, waens met swaar neusgewig gaan paar manne verg om bo te hou
- Read more about diefstal van waens---voorkoming
- 22 comments
- Log in or register to post comments
- 294 views




