Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
soos Heinz Konsalik se boek.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -46 minutes ago
Onrus sal my altyd laat… Onrus woonwapark Voortrekker -1 hour ago
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -12 hours ago
Ablusie blok Onrus woonwapark Goeie Hout -12 hours ago
Personeel ingesteldheid.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -13 hours ago
Slep Onrus woonwapark Goeie Hout -13 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Ons 4-maande toer

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher
Submitted by Chris Boucher on
Forums

As alles volgens plan verloop, skop ons 4-maande vakansie oor 2 weke af. Ons reisplan lyk as volg:

5 - 14 April: ATKV Hartenbos

15 - 21 April: Karoo Nasionale Park

22 April: Forever Gariep

23 April: Weltevrede, Parys

24 April - 3 Mei: ATKV Klein-Kariba

0

Jongensfontein

Sandbaai
Submitted by maurits on
Forums

Ek sit nou nou hier voor my karavaan en kyk oor die see by Jongensfontein. Die van julle wat ongelukkig weens verskeie redes nie hier kan wees nie weet nie wat julle mis nie. Ek moet die werkers in die oord werklik gelukwens met die kamp se toestand.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus