- 593282 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Wessel, hierdie is n… | November 2026 | neef Herman -1 hour ago |
| Nou weet ek hoe.... | November 2026 | Wessel Strydom -5 hours ago |
| November brandstof prys | November 2026 | Geert -5 hours ago |
| Goeie more almal | Cobb - Tips en idees | Goeie Hout -11 hours ago |
| Elektrisiteit | November 2026 | Johann L -12 hours ago |
| Rona | November 2026 | Johann L -12 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Morsjorse in die Kruger Wildtuin
Ek lees op sosiale media en in koerante van die absolute skandalige toestande by piekniekplekke en dagbesoekers-areas die afgelope langnaweek in die Kruger Wildtuin. Behalwe die vermorsing van alles, is geen van die geriewe oor die langnaweek skoongemaak en vullisdromme leeggemaak nie.
- Read more about Morsjorse in die Kruger Wildtuin
- 34 comments
- Log in or register to post comments
- 413 views
Dinokeng Camp and Leisure Lodge
Ons het afgelope naweek weer gaan inloer by een van ons gunstelinge. Ons het dit sommer n lang naweek gemaak...Donderdag vertrek en Maandag terug gekom. Ons het op een van hulle nuwe privaat ablusie staanplekke gestaan. Die warmwater swembad is nou ook onderdak en is toegebou.
- Read more about Dinokeng Camp and Leisure Lodge
- 32 comments
- Log in or register to post comments
- 471 views
Oktober klets
Hello maters en ander insekte. Gisteraand se rugby is al deeglik ontleed. My gevoel is, let wel Wessel, gevoel, en nie n voorgevoel nie, is dat ons deur is.... Die Tongaate het die bokke lekker gekneus, maar hulle staal is nou getemper.
- Read more about Oktober klets
- 131 comments
- Log in or register to post comments
- 1988 views
Manyane en die Locke
Middag Johann, ek hoop julle het 2 lekker staanplekke bymekaar gekry.
Hoe lyk;
die kampterrein, aanvaarbaar na die brand
hoe gemaak met ingang na die wildtuin deel
laat weet tog of julle wild te siene kry
- Read more about Manyane en die Locke
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 90 views
Strydoms se SANPARKE toer
Môre vriende
Ons finale toerprogram en datums is as volg;
Aldam oorslaap--------5 Mei
Mokala NP--------------6 tot 11 Mei
Karoo NP---------------11 Mei tot 16 Mei
Camdeboo NP----------16 Mei tot 22 Mei
Bergkwagga NP---------22 Mei tot 27 Mei
- Read more about Strydoms se SANPARKE toer
- 192 comments
- Log in or register to post comments
- 3108 views
Natal oorde
Middag vriende
Met die oog op volgende jaar, begin ek dink aan 'n seevakansie, of dan besoek aan Natalse kus en dalk oorslaapplekke soheentoe. Nou moet julle help met idees en plekke aanbeveel, veral langs die pad soheentoe.
- Read more about Natal oorde
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 231 views
Skokkend
So lees ek vanoggend `n Maroela media berig oor misdaad in die polisie of eerder van misdadige polisiemanne.
Byna 5500 in hegtenis geneem seder 2019-20. Darm was daar net 383 ernstige misdade waarvoor lede in hegtenis geneem is (Dis nu ook maar net die wat gevang is)
- Read more about Skokkend
- 23 comments
- Log in or register to post comments
- 333 views
Hoeveel aktiewe lede sal ideaal wees?
Ons lees op gereelde basis dat forums gevrek is en dat mense nie saam gesels nie. Ek het al gewonder wat sou die ideale hoeveelheid aktiewe lede moet wees om dit dan aanvaarbaar te maak.
- Read more about Hoeveel aktiewe lede sal ideaal wees?
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 164 views
Conqueror Commander Stealth
Goeie middag almal,
So, na 12 jaar se geen kamp (want ons woon nie meer in die stad nie en kamp op my plaashuis se voorstoep), het Manlief vir ons 'n 4x4 gekoop en het ons net gister na die Conqueror Commander gaan kyk om te koop.
- Read more about Conqueror Commander Stealth
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 124 views
Wat sal jy doen?
My swaer se vrou vertel vir ons hierdie storie nadat sy gister onstslaan is vir 'n dag prosedure by 'n baie bekende hospitaal in Pretoria in Gesina se rigting.
- Read more about Wat sal jy doen?
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 200 views




