- 593282 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Wessel, hierdie is n… | November 2026 | neef Herman -1 hour ago |
| Nou weet ek hoe.... | November 2026 | Wessel Strydom -5 hours ago |
| November brandstof prys | November 2026 | Geert -5 hours ago |
| Goeie more almal | Cobb - Tips en idees | Goeie Hout -11 hours ago |
| Elektrisiteit | November 2026 | Johann L -12 hours ago |
| Rona | November 2026 | Johann L -12 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Desember 23/ Januarie 24 kampeervakansies
Aan al die Kampforum-lesers : Dit sal lekker leesstof wees om te verneem van julle beplande Desember/Januarie kampvakansie. Oorweeg gerus soos Jan Meyer om 'n afsonderlike draad te skep en ons tuisblyers sodoende saam te neem met die beplanning en later die werklike va
- Read more about Desember 23/ Januarie 24 kampeervakansies
- 106 comments
- Log in or register to post comments
- 1732 views
Lang tye stoor - batterye ?
Ons stoor met tye die Mercedes Avalon motorhome by storage vir lang tye, daar is nie kragpunte nie. Moet ek net die 3 groot batterye almal ontkoppel. Ek moes nou 2 vervang, vrek duur. Dankie
- Read more about Lang tye stoor - batterye ?
- 11 comments
- Log in or register to post comments
- 204 views
Weskus kamp roete
Goeie dag
Ons beplan n Weskus roete met karavane. Enige voorstelle of n roete kaart wat julle kan deel om ons te help asb.
- Read more about Weskus kamp roete
- 11 comments
- Log in or register to post comments
- 271 views
Oktobermaand
Prins Albert & Gamkaskloof (Die Hel)
As alles volgens plan verloop gaan ons vanaf 13 Nov, saam met vriende, vir 3 aande Prins Albert toe (Ralie se grootword-dorp). Dié vriende van ons was nog nooit in Gamkaskloof nie.
- Read more about Prins Albert & Gamkaskloof (Die Hel)
- 28 comments
- Log in or register to post comments
- 361 views
Meyer's se droom toer.
So breek die oomblik aan........................................en kon ons die toer begin in Durban.
- Read more about Meyer's se droom toer.
- 304 comments
- Log in or register to post comments
- 5796 views
Josef se Namibie 2024 toer
Dankie oom Wessel vir die idee om n nuwe draad te begin.
Nou ja manne, die beplanning is om vir 40 dae n toer te doen volgende jaar April/Mei maand in Botswana na Namibia toe, om van my af na Upingto te ry en dan in Namibia toe is 1200km draai.
Die beplanning is soos volg.
- Read more about Josef se Namibie 2024 toer
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 99 views
Lapskag verjaar
Geniet jou verjaarsdag Johan. Mag Nellie en die kinders jou die afgrond in bederf vandag. Ek en Ralie drink 'n glasie op jou vanaand wanneer die vuur brand.
- Read more about Lapskag verjaar
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 40 views
Kambro
Synde Neef Herman onlangs melding gemaak het van hulle oornagverblyf by Kambro (tussen Britstown en Strydenburg) en verskeie van ons forumlede bekend is met hierdie skitterende padstal en akkommodasiegeriewe, het ek dit goed gedink om hierdie gesprekslyn te begin.
- Read more about Kambro
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 65 views
Medolino
Môre Chris S
Dankie vir die bewusmaking. Ek begin dus 'n gesprek oor die oord.
- Read more about Medolino
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 122 views





