Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ons " plattelandse"… November 2026 neef Herman -17 minutes ago
Ek stem saam .... November 2026 Chris Boucher -30 minutes ago
Dit het my en ... November 2026 Chris Boucher -51 minutes ago
so gevoel by stembus November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Narsis - raai van wie praat ek? November 2026 Len Loader -1 hour ago
VETO stem November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Tough Dog vering

Brits
Submitted by Wessel Strydom on

Na aanleiding van die vering wat genoem word onder 'n ander inset, is ek nou lekker deurmekaar.

Waarom sit mense die ekstra vering in, sekerlik omdat 'n goed toegeruste 4x4 met kappie en derglike goete, te swaar raak vir die "stock standard" suspensie van die voertuig.

0

November klets

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Môre vriende

So het November aangebreek, wel ek hoop my rekenaar is korrek, wat dit so toon.

Dit was opvallend om na die gewildheids-meter te kyk, en te merk hoe vinnig die belangstelling geswaai het, weg van die rugby gesprek af. 

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus