Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stem heeltemal saam Wessel… November 2026 neef Herman -4 hours ago
Herman... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Wessel, hierdie is n… November 2026 neef Herman -7 hours ago
Nou weet ek hoe.... November 2026 Wessel Strydom -12 hours ago
November brandstof prys November 2026 Geert -12 hours ago
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -18 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Was van karavaan

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek het nog maar al die jare die gebruik om na 'n kampeeruitstappie my Exclusive van bo tot onder en van agter na voor self te was.  Maar die jare stap aan en na my onlangse siekte kom ek agter dis nie meer so maklik nie.  Ons laaste trippie was vanaf Berg-en-dal in die Wildtuin huis toe

0

Die koerant

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

My oorlede pa het altyd gese die Transvaler koerant is beter as al die koerante as die koerant klaar gelees was het my pa hulle gebruik om vuur aan die gang te kry en roster skoon te maak ek maar altyd gewonder waarom my pa so verslaaf is aan die koerant ek was nog nooit n fan as ek dit so kan st

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus