- 593397 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Grabouw buitelug skou | November 2026 | Wessel Strydom -34 minutes ago |
| VSA stelsel | November 2026 | Wessel Strydom -38 minutes ago |
| Politiek ---geld.... | November 2026 | Wessel Strydom -41 minutes ago |
| Stil stem lokaal | November 2026 | Geert -2 hours ago |
| Ons " plattelandse"… | November 2026 | neef Herman -3 hours ago |
| Ek stem saam .... | November 2026 | Chris Boucher -3 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Universiteit van Stellenbosch
Ek lees nou die berig oor die klip met 'n NP van Wyk Louw aanhaling wat nou 'n moerse seeroog vir die Universiteit is.
Ek is jammerlik teleurgesteld in my Alma Mater, veral oor sy Afrikaanse beleid en toepassing, asook die gedrag van sommige studente daar.
- Read more about Universiteit van Stellenbosch
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 246 views
Hallo almal
Hallo almal. Ek is nuut op Kamp forum. My naam is Anton jnr en ek is Lolla en Voortrekker se oudste seun.
Ek is 10 Jr oud en hou van kamp en toer saam met my ouers.
- Read more about Hallo almal
- 11 comments
- Log in or register to post comments
- 175 views
WARREN A knife with a twist
BACKGROUND
- Read more about WARREN A knife with a twist
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 109 views
Klipdraai.
Ons het die 30st September tot vandag, 9 Okt by Klipdraai gekamp, dit is 'n uitstekende oord met volop dinge om te doen vir alle ouderdoms groepe.
Hierdie was ons derde kuier by die plek, en ek kon dadelik sien iets is besig om te gebeur hier.
- Read more about Klipdraai.
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 193 views
Drakensberge
Middag vriende
Wie was al by, en watter ene verkies julle, ATKV Drakensville of Hlalanathi.
Indien julle soheentoe sou sleep, hoe sal julle dit doen? Vanaf Harrismith , Sterkfontein damme af, OF vanaf Berbville se kant af.
- Read more about Drakensberge
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 140 views
Kamp Stretcher
Campmaster aluminium Stretcher.
Min gebruik.
R 600.00
Kontak Willie op 0827790070
Jammer julle. Ek kry nie 'n foto gelaai nie. Sal weer later probeer
- Read more about Kamp Stretcher
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 68 views
Lapskag verjaar
Mag jy 'n lekker dag hê Johan. Ek weet jy sê dat jy elke dag bederf word, maar mag vandag 'n bietjie meer spesiaal wees met vroulief en die dogters se gekoer rondom jou.
- Read more about Lapskag verjaar
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 74 views
Kompas Rigting
Middag vriende
Jammer Len, die temperatuur is reeds by 28C verby, dan is dit sommer "middag".
Ek het vanoggend weer 'n kompas gekoop vir kampering, vorige ene verloor. Nou het ek weer rigting in die lewe.
- Read more about Kompas Rigting
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 394 views
Vakansie romanse (elke huis het sy kruis)
Ek is seker ons almal het dit al ervaar. Terwyl jy met vakansie is iewers, geniet jy die plek/omgewing só baie, en lyk die lewe daar so lekker dat jy wanneer jy tuiskom begin kyk wat kos eiendom daar.
- Read more about Vakansie romanse (elke huis het sy kruis)
- 19 comments
- Log in or register to post comments
- 393 views
Wat irriteer?
Dis nogal opmerklik dat baie mense geneig is om, as iemand 'n spesifieke vraag vra, bv. wat dink lede van 'n spesifieke oord op 'n spesifieke plek, baie min mense eintlik die vraag antwoord?
- Read more about Wat irriteer?
- 24 comments
- Log in or register to post comments
- 427 views




