Kamp Nar

Description
lag 'n bietjie

Die vlermuis

Durban
Submitted by dassie on
Forums

In die Karoo het daar n klomp vlermuise gewoon en dit was warm en droog .Menigte aande het hulle honger huiswaarts of is dit nou spelonk toe gekeer .Laat die een aand kom n ou vlermuis in gevlieg sy bek die ene bloed .Meeste van die vlermuise hang maar daar rond toe hulle opmerk die ou se bek is

0

die vark en die kruiwa

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Ou Koos het n sog vark gehad maar nie n beer vark nie .Hy wou toe teel met die vark ,sy buurman op die plaas langsaan het n beer gehad .So reel Koos dat hy sy sog na die beer kan bring net 1 problem Koos het nie n bakkie nie .Maar boer maak n plan en so stoot hulle die vark op n kruiwa na die buu

0

Stort Tyd

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

Wanneer daar die dag baie voete en 'n tou voor die storte wag vir 'n beurt, is daar een soort vrou wat almal se nagmerrie is.  Dit is die een wat haar stortsessie uitrek dat dit vir die wagtendes soos 'n ewigheid voel.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus