2020 Langnaweke
Waar kamp jy die langnaweke ?

- Read more about 2020 Langnaweke
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 60 views
Waar kamp jy die langnaweke ?

As it turns out,seems Conqueror (Northgate JHB nogal) have a "bulk - package deal" with Mussina testing station for RWC's (Road worthy certificates) on second hand trailers, and further evidence and documentation has been given to the SAPS as pat of an ongoing investigation.....
Ek kom jou wereld to virri naweek, Soos U al laas jaar aanbeveel, be-oog ek om ontbyt by Impala te gaan vees.
Watch this space......
About February – March last year I mentioned that I was chasing a very old tent, made in Switzerland, dome construction that has cane poles, for my tent collection, but the price at R450 was too high.....
They have re-opened this past week, trading as Sunseeker Campworld.
I'm so glad that Caswell back again....
Wat se gediertes het al by jou kamp kom kennis maak ?
Nou weer gesien met ons afgelope besoek by Weesgerus dat die onderwerp regtig so is, net soos wat een leser van die Wegsleep tydskrif in sy storietjie skryf.
Wat dink julle ?

Sit ek netnou en gesels met ń jong dame, praat so oor die lewe; sal die dame toe nie mooi aan my die volgende verduidelik:
"Men think they hold all the power, not realizing that it is the socket and not the plug that hold the power!"
Daar neem sy toe al die wind uit my seile!
Goeie more almal.
Voorspoed vir die jaar war kom.
Lekker sleep en lekker kampe word julle toegewens.

Ons wens elke kampforum lid 'n voorspoedige , geseënde en gelukkige 2020 toe!
Ek is diep bewaard, lyk so al vir my ons is besig om ń geslag van absolute slapg@tte groot te maak?
My een kleindogter is vogende jaar in graad 12 en dan ook ń prefek by ń bekende privaatskool in Pta.
Morning everybody
Well it’s that time of the year that I call “the silly season” and here at work, it’s exactly that... We are so busy it’s fantastic.
Omdat ons by die see woon is dit maar selde dat ons oor die 'silly season' weggaan van die huis af. Gewoonlik kuier ek en Ralie saam met ons seun en sy gesin op Kersdag - hetsy by hulle huis in Grabouw of hier by ons in Kleinmond.
Petra was twee weke terug ge- opereer, 5 dae in die Hospitaal deurgebring.
Net oor ń week tuis gewees, en vroeg vamore (6 vm) weer gery na Montana hospitaal om spesialis te sien.
Het 'n besige naweek met vriende en vandag die vedeamelie hier om ons gehad. Die week joet als terug in die wa en die Ford moet gepak word vir die kamp van Vrydag.
My gat is nou lekker lam, sien nou op die weer vir môre in Pta. 39°.