Gaan daar weer beurtkrag wees na 8 Mei?
Die vraag moet dalk eerder wees; hoe lank na 8 Mei sal beurtkrag weer begin?
- Read more about Gaan daar weer beurtkrag wees na 8 Mei?
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 96 views
Die vraag moet dalk eerder wees; hoe lank na 8 Mei sal beurtkrag weer begin?
Daar is al vir jare 'n persepsie dat ford geen tweedehandse waarde het nie? Nooit iets wat my gepla het nie, ek koop 'n voertuig vir y genot en nie vir 'n belleging nie, anders sou ek 'n Ferrari gekoop het.
Sit Petra gisteroggend rustig op die stoerp en nuttig ontbyd. Sy het nog 'n hoender dytjie wat oorgebly het van sondag aand se Kentucky, sit sy en peusel aan die ding.
Ek praat van die die tyd wat onsjonk was en niks "worries" gehad het nie. Ons het vir die oomblik never mind die dag gelewe!
Môre vriende
Ek is sommer skuins omgekrap met die voortdurende onrus in onse land. Dit voel asof die wetgehoorsames totaal aan bande gelê word deur die wetteloses.
Dit sal vamiddag 17h00 presies 48 jaar gelede wees, toe ek as baie senuweeagtige jong man voor die preekstoel in die NG kerk Salisbury [nou Harare] saam met my strooijonker staan en wag.
Ek soek nog plek vir die winter skoolvakansie.
Iets waar 'n warm binne huis swembad is.
Ek lees elke oggend "Gedagte vir die dag" in Die Burger. Sommige "gedagtes" is treffend - of liewer meer treffend as ander. Vanoggend s'n is een van dié wat na my mening meer treffend is. Ek haal aan vanuit Die Burger:
Met oom Andre se draad saam het ek hierop afgekom
Lees ek nou die dag oor herverkoop waardes van voertuie.
Die tien wat die meeste waarde verloor is daar gelys.
Teenstrydig met algeme opvating is Ford toe nie so sleg nie net een Ford is gelys die Kuga?
Nissan het twee oo die lys Navara en dan die klein sedan?
Stap ek vroeg vamore [5 uur] in die veld in, gaan sit op my geliefkoosde klip onner 'n bosveld boom.
Goeiemôre Kampmaters,
En so breek daai dag toe aan.
Pensioentyd vir die Smit gesin.
42224 – nee , nee, dis nie dieselfde nommers as daai beroemde tronkvoël nie.